Page 1 of 1

Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt

Posted: Thu Mar 08, 2018 1:50 pm
by WicusdP
Vir die manne wat in die kaap woon....

Op 17 Mrt is daar 'n Veldskiet en "Mees Veelsydige Skut" kompetisie net buitekant Durbanville.
My verstaan is dat hulle nog ongeveer 20 inskrywings benodig.

As jy in die kaap omgewing woon en jou tyd is normaalweg beperk.....dan is hierdie ideaal. Jy hoef nie tyd af te staan aan reis nie, en die kompetisie skat ek gaan 'n beperkte aantul skuts hĂȘ....so jy gaan vroegerig klaar geskiet wees en kan weer terug haas na liefie by die huis......

Gaan loer op hul Facebook blad en ook op hul website vir inskrywings.....

Re: Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt

Posted: Thu Mar 08, 2018 1:53 pm
by Supacow
Wicus met watter roer gaan jy deelneem?

Re: Durbanville area - SA Jagters Tafelberg - 17 Mrt

Posted: Thu Mar 08, 2018 6:52 pm
by WicusdP
243 of 243 AI..... besluit nog....