Page 1 of 1
Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 2:28 pm
by tripodmvr
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 3:02 pm
by 6mmMusgrave
Brakpan varkjagters?
Hulle kan baie gelukkig wees daai vark kon hulle al 2 baie seergemaak het.
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 3:07 pm
by Johan Nel
Dan plaas hulle nog die video vir almal om te sien...

Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 4:03 pm
by tripodmvr
Rednecks uit Amerika = Brakpan familie.
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 4:08 pm
by Chris Swart
Daar is nou maar een maal nie pille nie...
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 5:30 pm
by Joe13
Haha daai manne was amper mooi bymekaar gemaak.
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 6:38 pm
by tripodmvr
Ek dink hulle het skade opgetel - daarom het hulle nie weer in die video verskyn nie.
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 9:48 pm
by jankraay
Stupid verby...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Mon Mar 05, 2018 10:01 pm
by LoopSoosStroop
Jis maar hy roer hulle so bietjie
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Thu Mar 08, 2018 12:58 am
by koos 2
Nou het ek lekker gelag !!!!!
Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Thu Mar 08, 2018 3:07 pm
by FHM
Ook nou lekker gelag!!! N paar lekker varksoentjies uitgedeel daarso. Hel mens kan bitter seer kry met so "deeglik deurdenkte" plan van aksie.

Re: Hoe om nie 'n vark uit 'n hok te haal nie.
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:09 pm
by JacoJ
Eks nie snaaks nie maar daar is net een manier hoe ek n vark uit n hok haal... en dis as die vark dood is!
Sent from my SM-A320F using Tapatalk