Page 1 of 1

Re: Remington R15

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:27 am
by blaser
ludwig
ek het n R15 in 204 kaliber en is baie gelukkig met die geweer

Re: Remington R15

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:44 am
by Gerhard
Wonder of daai pryse so gaan bly met die wisselkoers wat so lekke duik...

Re: Remington R15

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:46 am
by blaser
ja of bona fide jagter en jy gebruik die geweer vir oes
ek het myne op n permanente invoer permit in gebring dan kan hulle nie  jou lisensie afkeur nie

Re: Remington R15

Posted: Mon Sep 26, 2011 11:21 am
by JPS
Het klaar my Dedicated sports status gedoen, Wou die LM5  of LM4 koop, Maar gaan nou maar eerder wag vir die een.

Wonder ook wat die wisselkoers met die prys gaan doen >:(


Groete
JP