Page 1 of 1

Remington SPS - S&O

Posted: Mon Sep 26, 2011 9:37 am
by Johan JvR
Yes manne

Ek sien S@O adverteer die 30-06 vir ongeveer R 6950.

Dit lyk na 'n bargain. Ek is moeg dat hulle NightForce in my keel afdruk, maar wragtig, die lyk goed.

Of dink julle mens moet Howa koop? My gat jeuk....

groetnis

Re: Remington SPS - S&O

Posted: Mon Sep 26, 2011 9:41 am
by BLOK
Ek dink dit is wraggies nie n sleg prys nie.

As daar nou so baie Nightforces in jou keel al is dat jy nie plek vir nog het nie, kan jy as die volgende besending kom dit maar anstuur ;D ;D

Re: Remington SPS - S&O

Posted: Mon Sep 26, 2011 9:57 am
by blaser
ek dink die remington sal n goeie koop wees

Re: Remington SPS - S&O

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:15 am
by Lourens
Johan ekt vir my 'n Remington SPS DM 243 by hulle gekoop vir daai prys, 'n bargain as jy my vra!

Groete,
Lourens

Re: Remington SPS - S&O

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:26 am
by Johan JvR
;D - ja Blok, ek wens.

S&O s? hulle het 6 in voorraad. Net die kaliber wat my pla, te naby aan 7x57. Maar ek wou nog altyd 'n nul-kwes gehad het...