Page 1 of 2
Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:16 pm
by jdpretorius
Ek kort raad asseblief.
Dit is 'n lang storie maar gaan dit probeer kort hou
Ek't 'n nuwe Howa 338 WM by 'n handelaar hier naby aan my gekoop en hom van die staanspoor af laat pillar bed.
Gedurende lading ontwikkwling het groepe al erger begin word al was ek net 7 fps van die node af. Ek het 3 versjillende punte getoets op 2 nodes elk
Ek besluit toe om te kyk hoe lyk die bedding en sien 'n nare gesig, stuur toe die ou weer terug na die wapensmid/handelaar sodat hy sy knoei werk kan reg maak en vra ook dat hulle hom vir my moet gaan toets skiet om seker te maak hy is nou reg. Hulle het nou blykbaar 2 keer die bedding oor gedoen en die geweer gaan toets met hulle scope ook. Ek ry toe fotos met sub MOA groep en hulle scope maar my scope gee lelike 4" groep.... my scope is eerste getoets en toe hulle sin
Hulle meen toe daar eintlik vout met my Lynx 6-24. Ek laat hulle hom in stuur na Lynx vir 'n diens en herstel. Lynx het die scope vandag terug gestuur met 'n verslag wat se daar is niks vout met die scope nie.
Natuurlik wil die wapensmid nou ook he ek moet nou nog 'n klomp geld betaal vir die ammo wat hulle geskiet het ens.
Het iemand dalk raad ?
Wie glo ek nou, Lynx of die wapensmid ?
Kan Lynx se scopes die terug skop van 'n 338 werklik hanteer... ek sien die scope se spec se 375 kaliber + 25% recoil
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:24 pm
by Rudie
Maklik. Vat die geweer saam met die winkel skietbaan toe en gaan skiet altwee scopes onder hulle toesig en bepaal dan by watse scope die fout is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:38 pm
by jdpretorius
Rudie wrote:Maklik. Vat die geweer saam met die winkel skietbaan toe en gaan skiet altwee scopes onder hulle toesig en bepaal dan by watse scope die fout is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek sal moet 'n ader scope ook probeer as hy nie nou met die gediensde Lynx wil groep nie. Ek wil ook met die selfde rak ammo as wat hulle probeer het en nie my eie lading nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:40 pm
by Swede
jdpretorius wrote:Ek kort raad asseblief.
Dit is 'n lang storie maar gaan dit probeer kort hou
Ek't 'n nuwe Howa 338 WM by 'n handelaar hier naby aan my gekoop en hom van die staanspoor af laat pillar bed.
Gedurende lading ontwikkwling het groepe al erger begin word al was ek net 7 fps van die node af. Ek het 3 versjillende punte getoets op 2 nodes elk
Ek besluit toe om te kyk hoe lyk die bedding en sien 'n nare gesig, stuur toe die ou weer terug na die wapensmid/handelaar sodat hy sy knoei werk kan reg maak en vra ook dat hulle hom vir my moet gaan toets skiet om seker te maak hy is nou reg. Hulle het nou blykbaar 2 keer die bedding oor gedoen en die geweer gaan toets met hulle scope ook. Ek ry toe fotos met sub MOA groep en hulle scope maar my scope gee lelike 4" groep.... my scope is eerste getoets en toe hulle sin
Hulle meen toe daar eintlik vout met my Lynx 6-24. Ek laat hulle hom in stuur na Lynx vir 'n diens en herstel. Lynx het die scope vandag terug gestuur met 'n verslag wat se daar is niks vout met die scope nie.
Natuurlik wil die wapensmid nou ook he ek moet nou nog 'n klomp geld betaal vir die ammo wat hulle geskiet het ens.
Het iemand dalk raad ?
Wie glo ek nou, Lynx of die wapensmid ?
Kan Lynx se scopes die terug skop van 'n 338 werklik hanteer... ek sien die scope se spec se 375 kaliber + 25% recoil
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Stuur die scope vir Rudolph scopes in die kaap, hulle het 'n apparaat wat dit toets vir recoil en tracking, 'n minimale fooi wird gevra, daai 338 sal niks maak aan die scope
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:42 pm
by jdpretorius
Swede wrote:jdpretorius wrote:Ek kort raad asseblief.
Dit is 'n lang storie maar gaan dit probeer kort hou
Ek't 'n nuwe Howa 338 WM by 'n handelaar hier naby aan my gekoop en hom van die staanspoor af laat pillar bed.
Gedurende lading ontwikkwling het groepe al erger begin word al was ek net 7 fps van die node af. Ek het 3 versjillende punte getoets op 2 nodes elk
Ek besluit toe om te kyk hoe lyk die bedding en sien 'n nare gesig, stuur toe die ou weer terug na die wapensmid/handelaar sodat hy sy knoei werk kan reg maak en vra ook dat hulle hom vir my moet gaan toets skiet om seker te maak hy is nou reg. Hulle het nou blykbaar 2 keer die bedding oor gedoen en die geweer gaan toets met hulle scope ook. Ek ry toe fotos met sub MOA groep en hulle scope maar my scope gee lelike 4" groep.... my scope is eerste getoets en toe hulle sin
Hulle meen toe daar eintlik vout met my Lynx 6-24. Ek laat hulle hom in stuur na Lynx vir 'n diens en herstel. Lynx het die scope vandag terug gestuur met 'n verslag wat se daar is niks vout met die scope nie.
Natuurlik wil die wapensmid nou ook he ek moet nou nog 'n klomp geld betaal vir die ammo wat hulle geskiet het ens.
Het iemand dalk raad ?
Wie glo ek nou, Lynx of die wapensmid ?
Kan Lynx se scopes die terug skop van 'n 338 werklik hanteer... ek sien die scope se spec se 375 kaliber + 25% recoil
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Stuur die scope vir Rudolph scopes in die kaap, hulle het 'n apparaat wat dit toets vir recoil en tracking, 'n minimale fooi wird gevra
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dankie Swede ek sal dit verseker doen as die Lynx nie wil zero hou nie.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:45 pm
by Diesel Dog
jdpretorius wrote:Rudie wrote:Maklik. Vat die geweer saam met die winkel skietbaan toe en gaan skiet altwee scopes onder hulle toesig en bepaal dan by watse scope die fout is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek sal moet 'n ader scope ook probeer as hy nie nou met die gediensde Lynx wil groep nie. Ek wil ook met die selfde rak ammo as wat hulle probeer het en nie my eie lading nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Was altwee teleskope in die selfde monterings getoets?
DD
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 6:49 pm
by jdpretorius
Diesel Dog wrote:jdpretorius wrote:Rudie wrote:Maklik. Vat die geweer saam met die winkel skietbaan toe en gaan skiet altwee scopes onder hulle toesig en bepaal dan by watse scope die fout is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Ek sal moet 'n ader scope ook probeer as hy nie nou met die gediensde Lynx wil groep nie. Ek wil ook met die selfde rak ammo as wat hulle probeer het en nie my eie lading nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Was altwee teleskope in die selfde monterings getoets?
DD
Nee DD, ek het vertikale split Warne op en hulle het die quick release van Warne op hulle sin gebruik
my logika se ook dat Lynx maklik kon se dat die scope gebogger is en ek sal maar 'n nuwe een moet koop om geld uit my te maak
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:06 pm
by ruaanb
daai ringe gelap?
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:14 pm
by Dries101
My ondervinding met Lynx is dat hulle n ding herstel of vervang wat gebreek is. Ek dink die ringe is dalk die probleem. wel daars n 50/50 dat ek reg is (-,
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:28 pm
by jdpretorius
ruaanb wrote:daai ringe gelap?
Ruaan, ek kan rerig nie se nie en eerlik te wees het ek nie gevra nie. Jy maak 'n baie goeie punt
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:32 pm
by jdpretorius
Dries101 wrote:My ondervinding met Lynx is dat hulle n ding herstel of vervang wat gebreek is. Ek dink die ringe is dalk die probleem. wel daars n 50/50 dat ek reg is (-,
Dries dit was ook my gut-feel en gevra maar die geweersmid se nee.
Ruaan maak 'n baie goeie punt wat verband hou met wat jy se
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:34 pm
by JJV
Se hulle moet weer met geweer skiet as jy by is, as hul scope en mounts klein groepe skiet, vervang joune. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:37 pm
by jdpretorius
JJV wrote:Se hulle moet weer met geweer skiet as jy by is, as hul scope en mounts klein groepe skiet, vervang joune. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek sou baie graag wou JJV maar hulle skiet net in die middel van die week en dan behoort my tyd aan iemand anders
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 7:41 pm
by JJV
waar is hulle dalk kan mede jaracaller hulle gaan opcheck namens jou?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 8:16 pm
by tripodmvr
JD, hoe oud is daardie Lynx? Ek weet van 'n 6-24 wat se kruishaar geloop het soos die parallaks verstel is. Dit was heel paar jaar terug.
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 8:27 pm
by jdpretorius
tripodmvr wrote:JD, hoe oud is daardie Lynx? Ek weet van 'n 6-24 wat se kruishaar geloop het soos die parallaks verstel is. Dit was heel paar jaar terug.
Oom Tripod, dit is 'n ou model want die afmerkings is nog wit en nie goud soos die nuwes nie so jy kan dalk in die kol wees.
Tot nou skiet ek hom nog net op 100 meter so het nie rerig nodig gehaat om parallaks teveel te stel nie.... maar oor ek nog nie my ladings kon finaliseer nie.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 8:34 pm
by jdpretorius
JJV wrote:waar is hulle dalk kan mede jaracaller hulle gaan opcheck namens jou?
Sent from my iPhone using Tapatalk
JJV ek wil nie rerig die mense sonder meer bewyse swart smeer nie, so al wat ek sal se is dat hulle naastenby in die Kloof Hospitaal omgewing is
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 8:54 pm
by jdpretorius
jdpretorius wrote:ruaanb wrote:daai ringe gelap?
Ruaan, ek kan rerig nie se nie en eerlik te wees het ek nie gevra nie. Jy maak 'n baie goeie punt
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ruaan, ek het gou biekie ge-Goole en dit will voorkom dat mens nie die Warne Maxima verticle split ringe kan lap nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 9:04 pm
by JJV
Klink of dit die mense is wat ‘n ledemaat vir ‘n naam het en dis nie legs nie.... Ek het werk by hulle laat doen en is nie ontevrede nie. Kom ooreen en stuur dalk geweer na 3rde party om te toets?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 9:07 pm
by Diesel Dog
jdpretorius wrote:jdpretorius wrote:ruaanb wrote:daai ringe gelap?
Ruaan, ek kan rerig nie se nie en eerlik te wees het ek nie gevra nie. Jy maak 'n baie goeie punt
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ruaan, ek het gou biekie ge-Goole en dit will voorkom dat mens nie die Warne Maxima verticle split ringe kan lap nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Is die monterings aan 'n pica-tinny rail of twee los basis geheg ?Jy kan hull belyning toets deur dit te lap maak net die onderste skroewe vas en los die boonste skroewe eers los dan sal die 25.4 staal staaf nog maklik deur die ringe beweeg .
DD
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Thu Mar 01, 2018 9:12 pm
by jdpretorius
Diesel Dog wrote:jdpretorius wrote:jdpretorius wrote:Ruaan, ek kan rerig nie se nie en eerlik te wees het ek nie gevra nie. Jy maak 'n baie goeie punt
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Ruaan, ek het gou biekie ge-Goole en dit will voorkom dat mens nie die Warne Maxima verticle split ringe kan lap nie
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Is die monterings aan 'n pica-tinny rail of twee los basis geheg ?Jy kan hull belyning toets deur dit te lap maak net die onderste skroewe vas en los die boonste skroewe eers los dan sal die 25.4 staal staaf nog maklik deur die ringe beweeg .
DD
Dankie DD, ja hulle is op 'n pica-tinny rail. Ek gaan jou raad probeer
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Fri Mar 02, 2018 7:16 am
by Joe13
Ek sou sê dit moet die smid se no 1 prioriteit wees om die wapen te toets na die tipe werk, dit moet ook nie jou probleem wees om ammunisie te vervang nie. Kyk maar na die ringe. Ek kan aanbied om vir jou n ou Tasco te leen / gee as jy hom ook wou toets op die wapen, ek is ook in die ooste. Ek hoop nie ons praat van Arms nie...
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Fri Mar 02, 2018 8:20 am
by Hercules Louw
JD, kom maak gerus 'n draai by my. Ek bly net mooi tussen die Kloof hospitaal en jou wapensmit. PM my vir tel nommer en adres. Ek sal die geweer vir jou ondersoek en probeer vasstel wat aangaan. Ek is seker die probleem is by die bedding, het onlangs iemand gehelp wat 'n Howa Creedmoor nie aan die skiet kon kry nie, en die wapen was ook by jou wapensmid gebed. Ek het ook scopes wat jy kan leen om die geweer mee te toets om enige twyfel oor jou eie scope uit die weg te ruim.
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Fri Mar 02, 2018 9:34 am
by Capt. Yoda
My Pa het ook so 6-24 lynx gehad, track soos sy gat en hou nie zero nie maar lynx se hy is 100%. Soos wat oom 3Poot van praat jy kon hom ook net op een vergtoring skiet anders skiet hy op verskillinde plekke.
JP het jy al fabriek ammo in hom probeer net om een veranderlike uit te haal?
Re: Lynx se glase - kort raad
Posted: Fri Mar 02, 2018 10:57 am
by jdpretorius
Joe13 wrote:Ek sou sê dit moet die smid se no 1 prioriteit wees om die wapen te toets na die tipe werk, dit moet ook nie jou probleem wees om ammunisie te vervang nie. Kyk maar na die ringe. Ek kan aanbied om vir jou n ou Tasco te leen / gee as jy hom ook wou toets op die wapen, ek is ook in die ooste. Ek hoop nie ons praat van Arms nie...
Ja, baie dankie vir die aanbod Joe, ek wardeer. Gelukkig het n pel vir my 'n Nikon om te leen vir toets.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk