Page 1 of 1
Billike prys vir Leupold VX3 4.5 - 14 x 40
Posted: Wed Feb 21, 2018 4:44 pm
by Riebeeker
Wat is 'n billike prys om te betaal vir die teleskoop in goeie kondisie?
Re: Billike prys vir Leupold VX3 4.5 - 14 x 40
Posted: Wed Feb 21, 2018 4:54 pm
by .270 Man
Ek sal so sê so rond om tussen 7 en 8 duisend.
Kan nou ook Vx2 6 - 18 x 40 A0 Target kry vir R7500 by n ou.
Re: Billike prys vir Leupold VX3 4.5 - 14 x 40
Posted: Wed Feb 21, 2018 5:12 pm
by Mellies
As dit die ouer gewone vx3 is soos Supacow man sê so R7500 na R8000.
Die vx3i en vx3i met CDS is omtrent so R10000.
Met n vleisie...
Re: Billike prys vir Leupold VX3 4.5 - 14 x 40
Posted: Thu Feb 22, 2018 7:51 am
by Riebeeker
Dankie. Dit klink vir my ook reg.