Page 1 of 1

SKOON MA TOERE

Posted: Wed Feb 21, 2018 2:24 pm
by 6mmMusgrave
Middag manne

Siende dat die gun trade stil is het ek n nuwe besigheid begin. Ek reel toere spesiaal net vir jou skoon ma.

Ons vat hulle middel Julie na sulke wonderlike wereld plekke soos

Iraq
Sirie
Afganistan
Somalie

En as ons terug kom stop ons vir n paar dae in Libie.

Die wonderlike aktiwitwiteite te wagte is

Find a Landmine
Be the Hostage
Will I ever se home again

En my persoonlike gunsteling Be the Human Shield.

Daar is plek vir 10 mense op elke toer wat gelei sal word deur toer leier Jacob

Vir die jaar se toer is daar net 6 pleke beskikbaar ek het vir my skoonma solank 4 geboek.

Prys R5000

Groete
Jacques

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 8:02 am
by .270 Man
Skerp nou lekker gelag :laugh:

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 12:41 pm
by FHM
6mmMusgrave wrote:Middag manne

Siende dat die gun trade stil is het ek n nuwe besigheid begin. Ek reel toere spesiaal net vir jou skoon ma.

Ons vat hulle middel Julie na sulke wonderlike wereld plekke soos

Iraq
Sirie
Afganistan
Somalie

En as ons terug kom stop ons vir n paar dae in Libie.

Die wonderlike aktiwitwiteite te wagte is

Find a Landmine
Be the Hostage
Will I ever se home again

En my persoonlike gunsteling Be the Human Shield.

Daar is plek vir 10 mense op elke toer wat gelei sal word deur toer leier Jacob

Vir die jaar se toer is daar net 6 pleke beskikbaar ek het vir my skoonma solank 4 geboek.

Prys R5000

Groete
Jacques
Jou kliente tal dusver? ;)

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 1:09 pm
by RUPERT
Ek neem aan dat jy het geen :Come backs"nie

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 1:17 pm
by Heinz Petersen
Ek is besig om n DRONE te bou sonder n "back to home " knoppie. Dit sal n gratis toer vir haar wees.

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 1:30 pm
by .270 Man
Heinz Petersen wrote:Ek is besig om n DRONE te bou sonder n "back to home " knoppie. Dit sal n gratis toer vir haar wees.
Sal skerp werkImage

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 2:43 pm
by 6mmMusgrave
Almal is baie gelukkig sover met die toere. Ek het nog nie comebacks gehad nie.

Net vir die naweek die onverbeterlike special van R3000 1 way ticket included.

En ek bind jou skoonma gratis vas en sit haar self op die boot somali toe vir daai personal touch

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 2:51 pm
by Ratel
6mmMusgrave wrote:Almal is baie gelukkig sover met die toere. Ek het nog nie comebacks gehad nie.

Net vir die naweek die onverbeterlike special van R3000 1 way ticket included.

En ek bind jou skoonma gratis vas en sit haar self op die boot somali toe vir daai personal touch
++>: ++>: ++>: Wag tot jou skoonma besluit sy word 'n lid van Jaracal.

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 5:03 pm
by Grenslyn
PM asseblief vir my jou bankbesonderhede.

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 5:15 pm
by Hein M.
Net om seker te maak jy kry waarde vir jou geld... - plant 'n pakkie aaptwak in haar bagasie as sy daar in die ooste toer ;)

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 7:27 pm
by Barry Loock
Ek trou sommer weer.
Is skoonma loos.

Hit the road running

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Fri Feb 23, 2018 9:42 pm
by KalahariKlong
Enige ma en dogter specials?

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Sat Feb 24, 2018 8:02 am
by 6mmMusgrave
More Manne

Baie dankie die navra en besprekings oortref my stoutste verwagtinge so met dit en ander navra brei ons die toere uit om jou vrou ook te kan insluit.

Jy kan wel voor die tyd vra of jy haar wil terug he of nie. Die skoonma ks nie n opsie nie. Die ou koeie kom nie terug nie.

En as n opgradeering bied ons aan om jou skoonma in die beste SS tradiesie bietjie te tenderize.

En om jou vrou se mond toe te gom dat daar darem bietjie rus en vrede kan wees iewers in die wereld.

Re: SKOON MA TOERE

Posted: Sat Feb 24, 2018 11:13 am
by Diesel Dog
6mmMusgrave wrote:More Manne

Baie dankie die navra en besprekings oortref my stoutste verwagtinge so met dit en ander navra brei ons die toere uit om jou vrou ook te kan insluit.

Jy kan wel voor die tyd vra of jy haar wil terug he of nie. Die skoonma ks nie n opsie nie. Die ou koeie kom nie terug nie.

En as n opgradeering bied ons aan om jou skoonma in die beste SS tradiesie bietjie te tenderize.

En om jou vrou se mond toe te gom dat daar darem bietjie rus en vrede kan wees iewers in die wêreld.
Jy moet versigtig wees dat die grappies nie op jou vuisboek blad kom nie ,dan word jy lewenslank verban.
Ek verstaan ook nie die manne wat so sukkel met hulle skoonma's nie ,my skoonma het net een sê en dit is nagsê en dit moet sy sag sê.

DD