Page 1 of 1

"Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Mon Feb 19, 2018 4:41 pm
by QuQ
Dagse,

EK bly langs die kus en gebryk tans "fluid film" in die loop van my geweer. Is daar dalk n beter produk om te gebruik?

Ek hoor graag.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Mon Feb 19, 2018 6:30 pm
by ruaanb
QuQ wrote:Dagse,

EK bly langs die kus en gebryk tans "fluid film" in die loop van my geweer. Is daar dalk n beter produk om te gebruik?

Ek hoor graag.
jy probleem opgetel met FluidFilm. ?
jy kan ook kyk na die CorrosionX produkte.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Mon Feb 19, 2018 6:54 pm
by BeesBreet
Jis... dink jy gaan sukkel om fluid film te klop. Hy is al wat werk op my g19 van heel dag dra.

Ek het al gehoor corrosion x is beter maar kon dit nog nie op spoor nie.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Mon Feb 19, 2018 6:59 pm
by Meteor
Ek het gehoor dat Eezox is ook n baie goeie produk maar dit is ook skaars.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Mon Feb 19, 2018 8:09 pm
by Apie
Eezox by Hailstorm

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 8:02 am
by EtienneA

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 8:14 am
by Klein Chris
Weet iemand dalk waar ek fluid film in die Moot area of noorde van PTA kan koop?

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 8:24 am
by ruaanb
koop sommer direk op hulle website
http://www.fluidfilm.co.za/

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 8:29 am
by ruaanb
http://www.corrosionx.co.za/ sien VGK is 'n agent vir hulle hier in die kaap.

Re:

Posted: Tue Feb 20, 2018 11:42 am
by QuQ
ruaanb wrote:jy probleem opgetel met FluidFilm. ?
Die lap is noggal bruin na so 4 weeke in die kluis. Lyk my Fluid Film is goed, maar dalk moet ek van die ander produkte probeer.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 11:42 am
by QuQ
Dankie vir die insette!

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 11:47 am
by ruaanb
Fluidfilm is "lanolin based" so is dit nie dalk dit wat afgee op die lap nie?

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 12:13 pm
by QuQ
Dit is geel as jy hom uit die blik uit sprei, dalk gaan dit bruin met tyd en lyk net 'n bietjie soos roes?

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 12:24 pm
by ruaanb
Dit sal die olie wees dan wat verkleur.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 3:34 pm
by THOMAST
Kyk bietjie na Brunox, ek koop dit by Rosenthalls in die Kaap.
Amper soos kasterolie, dit werk vir als! >:D

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 3:45 pm
by Supacow
Volgens die ander draad is WD40 ook n wenner?

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 3:57 pm
by prohunt
Supacow wrote:Volgens die ander draad is WD40 ook n wenner?
Hallo Supacow,

Maak net seker dis nie die gewone WD40 nie, maar die WD40 "Specialist". Ek kon dit glad nie in SA kry nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=31&t=63351

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 3:58 pm
by Supacow
Die gewone het ook nie te vrot gevaar as ek reg onthou?

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 4:09 pm
by prohunt
Supacow wrote:Die gewone het ook nie te vrot gevaar as ek reg onthou?
As ek reg kyk was daar maar eintlik net drie produkte wat kop en skouers bo die ander uitgestaan het. Die gewone WD-40 het nie naby die WD-40 "Specialist" en FrogLube gekom nie.

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 5:05 pm
by jankraay
Probeer Barricade...werk ook baie goed.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 5:36 pm
by JPS
Fluid film is klaar baie goeie produk

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 5:37 pm
by 470rigby
Ek kan Eezox BAIE hoog aanbeveel, beskikbaar by Hailstorm

Re: "Corrosion Protection" produk vir loop?

Posted: Tue Feb 20, 2018 6:03 pm
by edwill
http://www.6mmbr.com/corrosiontest.html

Sent from my SM-G930F using Tapatalk