Page 1 of 1

KALIBER KODES

Posted: Wed Feb 14, 2018 12:14 pm
by GERT vd M
Dagse almal,
My vrou is in die proses van die heraansoek vir haar .22LR. geweer. Op die vorm " ANEXURE A" onder punt 1.4 vra hulle calibre code. Kan iemand my se wat die kode is of waar ek dit kry asb.
Groetnis
Gert

Re: KALIBER KODES

Posted: Wed Feb 14, 2018 2:07 pm
by ruaanb
kry dit by DFO

Re: KALIBER KODES

Posted: Wed Feb 14, 2018 2:57 pm
by DawieKotze

Re: KALIBER KODES

Posted: Wed Feb 14, 2018 3:12 pm
by Jean Marais
Thanks Dawie. Dis handige inligting. Ek het sommer die kaliber kodes van my wapens op SAJagters onder Model gaan stoor vir wanneer ek eendag moet hernu.

Re: KALIBER KODES

Posted: Wed Feb 14, 2018 3:56 pm
by Carel Kolesky
My lisensie vir n 250 sav wys net .25 caliber en kode 17-sien dit nie op die bg lys.DFO HIER HET NIE LYS V KODES

Re: KALIBER KODES

Posted: Thu Feb 15, 2018 3:00 pm
by Jean Marais
Carel Kolesky wrote:My lisensie vir n 250 sav wys net .25 caliber en kode 17-sien dit nie op die bg lys.DFO HIER HET NIE LYS V KODES
1988 .250 SAVAGE (250-3000) RIFLE

Kode in rooi gemerk.

Re: KALIBER KODES

Posted: Thu Feb 15, 2018 3:06 pm
by GERT vd M

Baie dankie Dawie!!!!! Ek dink baie lede gaan dit nodig he. Dankie ook aan Gunsite en die persoon wat dit daar gepos het!!
Groetnis
Gert