Page 1 of 2
ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Wed Feb 14, 2018 11:20 am
by JacquesT (Stompe)
Goeie dag manne,
Ons eerste skiet dag is 10 Maart te Ballistic Beast Parys.
Skryf in voor 5 Maart om gebruik te maak van die earlt bird inskrywings fooie.
Ons het ook die jaar 'n nuwe CBC challange waarop jy jou eerste skoot op 'n Springbok gong skiet op 1000m.
Sien uit om julle daar te sien.
Groete,
ALRHA Exco
//cloud.tapatalk.com/s/5a83fe2dd42 ... 20form.pdf
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Wed Feb 14, 2018 8:32 pm
by Capt. Yoda
Gaan n lekker jaar wees
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 9:33 am
by LoopSoosStroop
Ek kan nie glo ek gaan so vroeg opstaan en so ver ry om so mis te skiet nie.
Sien uit!
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 1:15 pm
by JacquesT (Stompe)
LoopSoosStroop wrote:Ek kan nie glo ek gaan so vroeg opstaan en so ver ry om so mis te skiet nie.
Sien uit!
Nee man dit sal goed gaan jy sal sien, onthou elke skoot vertel sy eie storie, dis wat jy met daai storie doen met die volgende skoot wat saak maak.
Groete
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 1:30 pm
by LoopSoosStroop
Ek dog dis die eerste skoot wat saak maak?

Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 1:42 pm
by JacquesT (Stompe)
LoopSoosStroop wrote:Ek dog dis die eerste skoot wat saak maak?

Natuurlik, maar as jy jou eerste skoot op was en jy kry die kondisies verkeerd met die 2de skoot dan is jy af.
Dit sal die moeite werd wees om vroeg op te staan.
Groete
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 1:53 pm
by LoopSoosStroop
Nee ek is daar, sien uit! Sal darem seker bietjie beter doen as twee jaar terug met daai 7 mm RM storie.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 2:08 pm
by Capt. Yoda
Gaan julle skiet dat jul hakkel daai dag
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Thu Mar 01, 2018 5:27 pm
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Gaan julle skiet dat jul hakkel daai dag
Hahaha
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Fri Mar 09, 2018 11:11 am
by LoopSoosStroop
Manne, hoe laat naastenby maak hierdie shoots gewoonlik klaar?
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Fri Mar 09, 2018 12:11 pm
by swc-tr
Dis jammer die datum bots met die Leeu W.Tvl individueel, julle moes dit geskiet het.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 12, 2018 8:21 am
by LoopSoosStroop
Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 12, 2018 6:46 pm
by jankraay
LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 12, 2018 9:07 pm
by Ben
jankraay wrote:LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...
Sent from my iPhone using Tapatalk

Se hom Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 12, 2018 10:45 pm
by jankraay
Ben wrote:jankraay wrote:LoopSoosStroop wrote:Al die organiseerders is seker nie hier op die forum nie, maar wil elkgeval net dankie sê vir 'n lekker skiet. Dinge het vlot verloop en alhoewel die wind uitdagend was kon ek darem so paar skote op die staal kry.
Wens ons kon net so bietjie meer oefen op daardie afstande, maar nou ja!
Ek het gewonder wie het so lawaai gemaak en nou weet ek presies wie dit was...
Sent from my iPhone using Tapatalk

Se hom Jan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit is presies wat julle vir my gaan se as die .338 Ackley daar loop skiet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 13, 2018 9:00 am
by LoopSoosStroop
Resultate al uit?
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 13, 2018 9:03 am
by JacquesT (Stompe)
Yes hier is die resultate.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/999f7fcb026900a3025df6ca0ec8d4e8.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/6c54cc7fd7a0bffc67244a239fc7f81a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180313/2574d1093fb46a19f51bb2005d92bb5b.jpg
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 13, 2018 9:18 am
by Supacow
Kyk net hoe stout is daai 270.
Gee baie 6.5e pak!
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 19, 2018 2:44 pm
by Morne Van Der Merwe
Supacow wrote:Kyk net hoe stout is daai 270.
Gee baie 6.5e pak!
Dis my goeie vriend, en hy eers n maand verder as 300m begin skiet, die geweer net oor n maand oud, gee hom kans as hy ook so baie ge-oefen kan kry soos meeste van die manne.

Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Mon Mar 19, 2018 3:06 pm
by Supacow
Daar het jul dit
270 maak tot op vir as die ervaring bietjie skort
dus uitstekende eerste en enigste roer
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 20, 2018 11:52 am
by Morne Van Der Merwe
Ek stem saam.
Ons die 270w mooi reg gekry en nie baie moeite gevat nie.
Hier skiet ons die Nosler LR 150gr accubond.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:12 pm
by swc-tr
Dit sal interesant wees om te sien wat maak daai ES oor 'n langer string, sê 10 skote.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:30 pm
by Morne Van Der Merwe
swc-tr wrote:Dit sal interesant wees om te sien wat maak daai ES oor 'n langer string, sê 10 skote.
Ek dink sal konstant wees, gebruik V550.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:48 pm
by swc-tr
Probeer dit asb, dan weet ons en niemand raai nie.
Re: ALRHA Skiet dag 10 Maart 2018
Posted: Tue Mar 20, 2018 12:52 pm
by Supacow
Maar dan moet die 308 20 kan doen
