Page 1 of 2
Phoenix Precision Bipod
Posted: Wed Feb 14, 2018 8:37 am
by CMH
Na vele versoeke van kliente en kompetisie skuts veral het CMH besluit om hulle vir julle manne te kry.
https://www.phoenixprec.com/index.php?m ... 5vi8ai3ki6
Ons het so paar ekstra bestel en hulle is dadelik beskikbaar teen R7995. Sodra die voorraad op is hanteer ons die volgende bestellings op 'n order basis, maar doen gereeld genoeg so.
Klompie geld maar hou hom in jou hand en skiet n slag met hom en n hoee gehalte rear bag en jy sal vinnig besef dis elke sent werd.
Meer n belegging as uitgawe.
Kontak ons gerus vir joune
CMH Groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Wed Feb 14, 2018 1:27 pm
by JPS
Selfde Bipod wat die FTR wereld kampionne gebruik en so ook baie van die Protea FTr manne wat die brons gewen het by die wereld kampionskappe laas jaar....
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Feb 26, 2018 2:31 pm
by CMH
Vinnige update om te se ons het nog n klompie van die uitstekende bipods oppad,
Kontak ons gerus vir joune.
CMH Groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Fri Mar 02, 2018 6:18 am
by CMH
More manne.. 3 van die 6 Phoenix bipods wat nou oppad is het reeds nuwe base gekry, daar is dus nog 3 oor ingeval iemand hier so n beer sou wou vasmaak.
Kontak ons gerus vir enige verdere inligting
CMH Groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Fri Mar 02, 2018 6:42 am
by Bigfoot
Kom Manne
hierdie is die beste bipods
koop hulle

Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Fri Mar 02, 2018 8:18 am
by Rasmus
Dagsê
Hoe verskil die Phoenix van die Tier one bipods?
Groete
Rasmus
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Fri Mar 02, 2018 9:39 am
by SeeMoNsteR
Hi Rasmus.. Lui gerus vir Herme en laat die man jou self deur die voordele van beide vat. Met daai man is dit altyd n aangename oproep so maak gerus so
Groete
Sent from my BLA-L09 using Tapatalk
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Aug 27, 2018 11:58 am
by CMH
Die vervaardiger het onlangs n 80 dollar verhoging op die Phoenix bipods aangebring.
Die bg tesame met ons kragtige rand het ongelukkig tot gevolg dat hulle prys nou styg na R8780 per eenheid.
Ons is tans in proses om nog te bestel, so indien dit iets is wat iemand hierso nodig het kan julle ons gerus oor die saak kontak.
Ons staan by..
CMH groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Tue Sep 11, 2018 7:43 am
by CMH
Phoenix bipods word weer binnekort bestel..
Laat weet gerus of iemand hier so ene n goeie huis sou wou gee
Groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Wed Nov 28, 2018 9:20 am
by CMH
Ons bestel ook weer binnekort van die bipods,
Hulle word op n order basis bestel en daar is feitlik nooit enige oor nie,
Waarlik n bipod wat nie sommer vir verrigting geklop kan word nie.. vat maar n oomblik se rond krap op die net om te sien dis iets wat basies eksklusief tussen die beste van die beste gebruik word.
Sekerlik nerens meer so as by FTR en ELR met hulle swaar gunne nie
Laat weet gerus
CMH Groete
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 1:16 pm
by Arnold
Lekker bipod maar nou moet ek leer om hierdie te skiet teenoor om 'n bipod te laai soos ek gewoond is.
https://scontent-jnb1-1.xx.fbcdn.net/v/t1.0-9/47577116_2380011648694246_1851866207272042496_o.jpg?_nc_cat=101&_nc_ht=scontent-jnb1-1.xx&oh=7040351e3282ecaf96b52dfbb8c8e21a&oe=5CA79426
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 1:57 pm
by CMH
Lekker Arnold, lyk spoggerig daai my maat.
Glo jy sal hom baie vinnig gewoond raak en vertrou saam vir goeie resultate.
Tip, as ons mag.. bele iewers in n harde sakkie agter, ProtekTor, SEB of Edgewood as die tjelde jou erg pla
Groete en nogmaals dankie vir jou ondersteuning. Jyt die beste van die beste daarso beet
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 2:06 pm
by Gbyleveldt
CMH wrote:Lekker Arnold, lyk spoggerig daai my maat.
Glo jy sal hom baie vinnig gewoond raak en vertrou saam vir goeie resultate.
Tip, as ons mag.. bele iewers in n harde sakkie agter, ProtekTor, SEB of Edgewood as die tjelde jou erg pla
Groete en nogmaals dankie vir jou onderstauning. Jyt die beste van die beste daarso beet
Ek het ‘n sagte agter sakkie en ‘n bipod voor. Ding is, daai sagte sakkie maak my van my kop af want hy hou nie sy hoogte nie. Ek wou harde sakkie agter gaan, maar omdat ek bipod gebruik kan ek obviously nie die hoogte voor stel nie. Wat stel julle voor in so ‘n geval?
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 2:09 pm
by Arnold
Jip, die harde sakkie is op my lys aangesien ek mooi ervaar het hoe my sakkie nie lekker werk nie
Saam met dit sal 'n "bag rider" ook nie uit plek wees nie aangesien die kolf in daardie departement ook bietjie te kort skiet.
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 2:30 pm
by CMH
Gbyleveldt wrote:CMH wrote:Lekker Arnold, lyk spoggerig daai my maat.
Glo jy sal hom baie vinnig gewoond raak en vertrou saam vir goeie resultate.
Tip, as ons mag.. bele iewers in n harde sakkie agter, ProtekTor, SEB of Edgewood as die tjelde jou erg pla
Groete en nogmaals dankie vir jou onderstauning. Jyt die beste van die beste daarso beet
Ek het ‘n sagte agter sakkie en ‘n bipod voor. Ding is, daai sagte sakkie maak my van my kop af want hy hou nie sy hoogte nie. Ek wou harde sakkie agter gaan, maar omdat ek bipod gebruik kan ek obviously nie die hoogte voor stel nie. Wat stel julle voor in so ‘n geval?
Jou probleem is groter as jy nie genoeg hoogte voor het nie Gbyleveld.
Indien die probleem anders-om is en jy agter te laag is met die harde sakkie kan jy met plankies (spacers) agter, onder jou swaar sakkie eksperimenteer en jy behoort reg te kom sonder teveel van n gesukkel. In die veld is die uitvoer hiervan nou baie meer van n challenge as op n skietbaan. Fklas manne doen dit ook as n reel maar so
Hoop dit help
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 2:48 pm
by Gbyleveldt
My bipod kan wel stel, maar in inkremente (Atlas 5H). Ek kan genoeg hoogte gee om vliegtuie bang te maak. Dit is vir die fein mik wat ek iets beter agter nodig het. Maar ja jou plankie idee is dalk ‘n moontlik oplossing. Dankie.
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 3:06 pm
by CMH
Net ingeval die plankie (spacer sisteem) nie vir jou viable is nie
https://4aw-store.myshopify.com/collections/bases
Die storie mag heel moontlik baie mooi werk. Net nie seker hoe gemaak as die verstellings wat jy nodig sou he redelik grof is nie
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 3:09 pm
by CMH
Arnold wrote:Jip, die harde sakkie is op my lys aangesien ek mooi ervaar het hoe my sakkie nie lekker werk nie
Saam met dit sal 'n "bag rider" ook nie uit plek wees nie aangesien die kolf in daardie departement ook bietjie te kort skiet.
So nice as wat 'n McMillan A5 soos joune is Arnold, ongelukkig nie gemaak met die doel om n harde sakkie agter te ry nie jong. Darm is daar klomp aftermarket opsies en idees wat jou sonder teveel permanente modifikasies daarso sal kry.
Kom wys hoe daai plan van jou tot uitvoering kom

Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Dec 10, 2018 4:14 pm
by Gbyleveldt
CMH wrote:Net ingeval die plankie (spacer sisteem) nie vir jou viable is nie
https://4aw-store.myshopify.com/collections/bases
Die storie mag heel moontlik baie mooi werk. Net nie seker hoe gemaak as die verstellings wat jy nodig sou he redelik grof is nie
Baie dankie! Paar smart idees daar
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Tue Mar 05, 2019 8:09 am
by CMH
More Mense,
Vinnige kennis, ons bestel binnekort weer Phoenix Bipods.
Ingeval iemand ene sou wou vasmaak kan julle ons gerus kontak, dan maak ons seker hy word bestel en eenkant gehou.
Dit is n ernstige stukkie toerusting die, en ongetwyfeld die beste van sy soort.
Groete
Phoenix Precision Bipod
Posted: Tue Apr 09, 2019 9:04 am
by CMH
NEW Stock Arriving Soon!!
Limited Stock Available. Contact us to avoid disappointment.
Price R8780.00
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Fri Apr 12, 2019 11:07 am
by CMH
Ons voorraad is uit, het gevlieg!
Bestel julle Bipods vandag nog vir die volgende besending.
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Wed Jun 19, 2019 2:23 pm
by CMH
Ons bestel amper weer Bipods.
Epos jou naam en nommer om joune te verseker
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Jul 22, 2019 3:08 pm
by CMH
2 x Phoenix Bipods in stock!!
Re: Phoenix Precision Bipod
Posted: Mon Jul 22, 2019 6:46 pm
by Gbyleveldt
Ek het gevou en een van hulle gekry, nou moet ek plan maak met n harde sakkie agter. So goed as wat die Atlas 5H is, werk hierdie ene beter vir my omdat ek hom presies kan stel vir die hoogte wat ek wil he. Maak geen fout nie, die Atlas is rock solid. Maar vir my tipe skiet werk die Phoenix beter.