Page 1 of 1
Kat
Posted: Mon Feb 12, 2018 1:28 pm
by LeonS
Sit verlede week en wag vir varke wat in en uit by spilpunte. 18:30 loer die katjie vir my by die mielies uit.
Het al vorige kere gekry dat hul net so voor donker uit lande uit kom. Is dit algemene gedrag van die
katte?
Re: Kat
Posted: Mon Feb 12, 2018 1:33 pm
by pieter h
Mooi kat Leon.Hulle is Lief om vroeg aand en oggend te loop
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Kat
Posted: Mon Feb 12, 2018 5:16 pm
by naas222
skoon jaloers.. mooi gedoen... met wat skiet jy?
Re: Kat
Posted: Mon Feb 12, 2018 5:42 pm
by LeonS
Savage 243
Re: Kat
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:25 pm
by Eduard Venter
LeonS wrote:Is dit algemene gedrag van die
katte?
Ek het al menigmale katte gekry vroegoggend en laatmiddag. Laasjaar in Memel het ek selfs 1 gekry 11 uur die oggend net buite die mielies.
Groete
Re: Kat
Posted: Sat Aug 11, 2018 7:00 am
by Trompie
Wou nie nuwe thread post vir die een nie. Glo 28kg. In Noeniput teen Namibia//uploads.tapatalk-cdn.com/20180811/e73617126d1e16540a8de64e82811b8d.jpg
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Re: Kat
Posted: Sat Aug 11, 2018 7:02 am
by Geno
Nee meneer. Daai kat is op Almansdam naby Strydenburg gevang in n yster. 18-20kg.
Johann Badenhorst hier op die forum se familieplaas.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Re: Kat
Posted: Sat Aug 11, 2018 7:06 am
by BeesBreet
Noeniput is in SA
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Kat
Posted: Sat Aug 11, 2018 7:10 am
by naas222
Bees lees hom mooi... hyt geskryf TEEN namibia....

Re: Kat
Posted: Sat Aug 11, 2018 7:30 am
by Trompie
Ja ja skies...ekt die pic op groep gekry van klomp jagpelle. Gedink iemand hier sal weet van hom...gelukkig bet ek gese "...glo 28kg.." Haha. Nogsteeds groot kat
Sent from my LG-H870 using Tapatalk