Page 1 of 1
Replacement Barrels
Posted: Sun Feb 11, 2018 10:56 pm
by Chant
Wil bietjie by die manne hoor wats julle ervaring oor volgende loop fabrikate?Hierdie gaan oor die kwaliteit en nie die beskikbaarheid nie.
Fabrikaat:
Mojet
Krieger
Bartlein
Broughton
Lothar Walther
Wil graag julle manne se terugvoer hoor want dus n groot en duur besluit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 6:18 am
by Capt. Yoda
Enige van daai lope sal werk op n geweer, die maklikste bekombare loop gaan die mojet wees veral as jy n gewilde twist soek
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:42 am
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Enige van daai lope sal werk op n geweer, die maklikste bekombare loop gaan die mojet wees veral as jy n gewilde twist soek
Stem saam met Cappie. Ek weet van n paar manne wat daai lope op het en hulle gewere skiet n koek hou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:43 am
by Geno
Ek het Walther, Broughton en Krieger op/opgehad om my gewere al. Almal skiet.
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 7:53 am
by jankraay
Geno wrote:Ek het Walther, Broughton en Krieger op/opgehad om my gewere al. Almal skiet.
Het self Walther en Broughton op 2 roere en hulle skiet baie mooi. Net moeilik om hulle in die hande te kry.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 11:26 am
by Chant
Dankie manne
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 1:27 pm
by Danie01
Jammer ek hijack n bietjie.
Hoe vergelyk die Truvelo loop teenoor die bogenoemde lope?
Groete
Danie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Replacement Barrels
Posted: Mon Feb 12, 2018 2:14 pm
by LoopSoosStroop
Danie, meeste ouens is happy met die Truvelo lope, maar sover ek weet is hulle nie beskikbaar in die vinniger groefdraaie in bv. 6mm nie. Dalk het hulle ook nou al opgevang.