Page 1 of 1
Thor of Lynx ringe die beste?
Posted: Fri Feb 09, 2018 4:06 pm
by GreyGhostGear
Middag,
Ek verstaan die 2 is maar baie dieselfde, is daar een wat dalk beter/sterker ens. is?
(is vir 30mm Medium ringe vir 'n 308)
Groetnis
Re: Thor of Lynx ringe die beste?
Posted: Fri Feb 09, 2018 4:32 pm
by Pappabeer
Petrie, ek sal veel eerder vir n Leupold basis en ring gaan as jy twee stuk soek, of n weaver tipe basis met n Warne, Talley, Leupold etc bo-op.
My ervaring met beide Lynx en Thor was maar negatief. Lynx se afwerking is wel beter.
Re: Thor of Lynx ringe die beste?
Posted: Fri Feb 09, 2018 10:20 pm
by Gian_dP
GreyGhostGear wrote:Middag,
Ek verstaan die 2 is maar baie dieselfde, is daar een wat dalk beter/sterker ens. is?
(is vir 30mm Medium ringe vir 'n 308)
Groetnis
Watter aksie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Thor of Lynx ringe die beste?
Posted: Sat Feb 10, 2018 11:03 pm
by Steppenwolf
My ondervinding met beide is "satisfactory" Stem saam Lynx het so titseltjie mooier afwerking wat nie juis merkbaar is nie. Skiet sub MOA met beide en met "average" glas op 100M en 200M. Het wel weg beweeg na Burris en Warne maar slegs agv scope veranderings.