Page 1 of 1

Hi van Pretoria

Posted: Thu Feb 08, 2018 11:31 am
by KX250
Hallo julle,

EK is Gerhard en kom van Pretoria.

Ek het Desember my eerste lang geweer gekry.
Ek skiet 'n Howa APC .308

Ek is meer in die IPSC met 'n Shadow2 so ek sien uit om te leer hier by Jaracal van lang afstand skiet en ook jag.

Re: Hi van Pretoria

Posted: Thu Feb 08, 2018 11:42 am
by Viking
Welkom Gerhard!

Hier is BAIE slim manne en vroue - jy sal dit geniet!

Re: Hi van Pretoria

Posted: Thu Feb 08, 2018 11:53 am
by JuanVE
Welkom Gerhard, jy sal die forum geniet!