Page 1 of 1

Nosler 142 gr Longrange in n 6.5 Creedmoor

Posted: Mon Feb 05, 2018 8:33 pm
by Smit@50
Is daar manne wat hulle skiet op die 6.5 Creedmoor. Wil graag hoor wat is julle ondervinding hou hulle van ver spring Na die lands of naby aan die lands ? Hoor graag wat sĂȘ julle



Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nosler 142 gr Longrange in n 6.5 Creedmoor

Posted: Mon Feb 12, 2018 12:47 pm
by JimmyB
Ek het so langs n load reg gekry. 142gr Nosler Accubond Long Range, Norma Brass, CCI primers, Vihatuori N550 @ 40.7gr, 1.2 mm of the lands. Het nie rerig rond gespeel nie with afstand van lands af maar die lading skiet half duim groepe op 100m. Spoed is 2750f