Beskikbare .30 cal koels met G1 BC bo 0.55
Posted: Thu Feb 01, 2018 9:42 am
Goeiedag lede
Ek vertrou dit gaan goed.
Ervaar julle ook dat die mederheid van die beste BC per gewig koels so skaars soos hoender tande is?
Ek noem twee voorbeelde:
1. Berger Hybrids
Ek het ongelooflike resultate gekry met die 140gr Berger Hybrid in my 6.5 Creed. Ek het ladings ontwikkel en bevestig en kry regtig uitstekende uitkomste op teiken. Dit is met 'n 0.62 BC teen 2786fps.
2. Nosler RDF
Ek het onlangs 175gr Nosler RDF koels geskiet in my 32" 308 loop en weereens, uitstekende resultate gekry teen 2830fps. Dit is dan n 0.543BC...
Nou...
Nie een van die twee koels is beskikbaar nie. En dit maak 'n man gek na al die geld op die ontwikkeling met daai koels.
Ek het nou die 140gr Hornady Match HPBT koels gekry vir die 6.5 en sal hulle maar ontwikkel want daar is darm n paar boksies beskikbaar hier en daar.
Ek sit sonder 'n goeie alternatief vir die 175gr Nosler RDF in my 308...
Is daar 'n koel wat tussen 175gr en 185gr beskikbaar is met 'n BC van 0.55 wat redelik beskikbaar is?
Ek hoor graag by julle.
Groete