Page 1 of 2

Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jan 30, 2018 5:55 pm
by CMH
Dis vir CMH aangenaam om julle mee te deel dat ons in staat is om vir julle produkte van 21st Century Shooting en L.E Wilson te voorsien.

Die manne is leiers in hulle velde en natuurlik is hulle werk van die hoogste gehalte. Loer gerus na wat hulle bied en gesels met ons oor wat julle nodig het.. ons help graag ;)..

21st Century Shooting
http://www.xxicsi.com/

L.E Wilson
https://lewilson.com/

Julle sukses is ons sin
CMH Groete

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jan 30, 2018 6:01 pm
by Henlo
Ek stel belang in n full lenght bushing die vir 6.5 creedmoor as julle n prys kan gee en hoe lank dit sal vat
baie dankie Henlo

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jan 30, 2018 6:13 pm
by THOMAST
Ek soek asb 'n "Case Holder" vir 8mm Mauser vir my Wilson case trimmer.

Wat gaan daai 21st Cantury "Powered Neck Turning Lathe" kos? Lyk my hulle het al die "issues" met ander neck snyers aangespreek en opgelos

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Thu Feb 01, 2018 2:38 pm
by THOMAST
Kyk bietjie hierso vir meer detail.
Ek hou van die "floating system", die verskillende snyers met spesifieke hoeke, die rubber ringetjie wat keer dat jy die slagdopgat seer maak, die groote van die snyerliggaam spesifiek, die fyn verstelling sonder om skroewe te ontsluit en en en..


Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Thu Feb 01, 2018 8:47 pm
by JPS
THOMAST wrote:Kyk bietjie hierso vir meer detail.
Ek hou van die "floating system", die verskillende snyers met spesifieke hoeke, die rubber ringetjie wat keer dat jy die slagdopgat seer maak, die groote van die snyerliggaam spesifiek, die fyn verstelling sonder om skroewe te ontsluit en en en..

Een van Daai neck turning lathes is oppad vir my, aals soos Oom Thomast hiebo noem maak daai masjien net ongelooflik. Doppe sny en die hoeveelheid wat ons moet sny is vir my die mees onaangename taak van alle skiet verwante take.

Daai lathe maak dit net soveel beter en makliker en hy sny een keer 100%

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Sun Feb 04, 2018 12:48 pm
by CMH
Verskoon asb dat ons nou eers oop van die versoeke en vrae antwoord, was bietjie van n dol week weg van die rekenaar af.

So.. Dis duidelik dat die 21st Century lathe / neck cutter iets besonders is, verseker iets wat baie van die raaiwerk en algemene foute uit die snyproses verwyder. Koste word bepaal deur presies wat jy saam met die pakkie wil he.. dis nou of jy een cutter met die gepaard-gaande pilots en mandrils asook snylemme soek, of een per kaliber ens ens ens.. As geveolg sou ons verkies dat julle ons lui sodat ons individuele opsies kon oorweeg en kan adviseur tov wat jy nogig sou he en natuurlik ook dan koste kan bepaal. Dit gaan verskil van een verbruiker tot n ander maar ons belofte is om na jou individuele behoeftes te kyk en aan te bied wat vir jou begroting sou werk.

Lui ons gerus, jy sal verseker mooi na omgesien word en aan die einde tevrede wees met watokal jy op sou besluit.

CMH Groete

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Sun Feb 04, 2018 1:01 pm
by CMH
Dan.. rakende die L.E Wilson FL Bushing dies.

Hierdie is n nuwe produk waaroor ons baie opgewonde is.. Ja, dit bly n FL Bushing die soos baie ander wat reeds daarso buite beskikbaar is maar vanwee ons ervaring met die gehalte van die rou materiale wat hulle gebruik en ook hul vervaardigingsmetodes is ons baie seker dat dit maar n oomblik vir n persoon met een van hulle in sy hand sou vat om te besef dat hierdie 'die' die is om te gebruik.

Ons eerste bestelling is in oppad en ons hulle gaan hulle self gebruik, asook vir paar van ons lojale kliente stuur om te demo om seker te maak ons weet prakties hoe hul werk ook voordat ons teveel verder van hulle se. Daar is geen 'substituut' vir eersdtehandse ervaring nie en ons voel ons skuld dit ook aan die eindverbruiker voordat ons hulle net blindelings aanbeveel en verkoop.

Die proeflopie stel ons ook dan behoorlik in staat om deeglike costing te doen en met groter duidelikheid te kan se wat die gelande koste individueel, of in n stel te wees..asook dan met die gewenste bushings saam.

Wat ons reeds kan noem is L.E Wilson bestellings loop seepglad en ons sal dan kyk na minstens een bestelling per maand om seker te wees ons diens ons kliente se behoeftes. Dies is van die vervaardiger af beskikbaar in meeste van die gewensde kalibers en daarmee saam ook n baie omvattende seleksie bushing groottes ook.

Ons sien baie uit na die produkte en hoop om die week nog praktiese terugvoer en pryse te kan deurgee.

CMH Groete

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Mar 02, 2018 7:04 am
by CMH
More almal, vinnige kennis oor nog produkte waaroor ons opgewonde is..

Daar is vir ons n besending Protektor Model rear bags deur customs en oppad shop toe. Hulle sakkies is wereldberoemd en kort nie juis 'n íntroduction' nie. Hierdie is saam met SEB en Edgewood van die beste sakkies ter wereld en 'n waardevolle aanwins tot jou skiet toerusting.

So, ingeval een van hulle jou skiet-lewe sou vergemaklik of jy sommer net ene wil he kan julle ons gerus kontak vir meer informasie. Loer gerus..

http://protektormodel.com/

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Mon Jun 03, 2019 12:20 pm
by CMH
Email ons vir ons nuutste sakkies en promosielys. herme@cmhprecision.co.za[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201906 ... 82bd07.jpg[/IMG]

Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Mon Jun 17, 2019 9:10 pm
by Arnold
My sakkie het n gaatjie ontwikkel en terselfde tyd kom daar toe laasweek n promosie van CMH op. Elkgeval, ek het nou my getroue sakkie verruil vir n "kinetic sand bag" en dit voel goed. Ek glo hy sal mooi maak al is hy swaarder .... kompromieë.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190617/685018606e880094729023254dd763f7.jpg

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jun 18, 2019 1:37 pm
by CMH
Beste Arnold

Jammer vir die ongerief. Ons het 'n batch gekry wat foutief is. Stuur ons 'n epos; herme@cmhprecision.co.za, ons vervang graag jou sakkie wat stukkend geword het.

Is die "kinetic sand bag" een van ons produkte?

Mooi dag
Cecile-Mari

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jun 18, 2019 1:42 pm
by Arnold
CMH wrote:Beste Arnold

Jammer vir die ongerief. Ons het 'n batch gekry wat foutief is. Stuur ons 'n epos; herme@cmhprecision.co.za, ons vervang graag jou sakkie wat stukkend geword het.

Is die "kinetic sand bag" een van ons produkte?

Mooi dag
Cecile-Mari
Hi daar, nee jy verstaan verkeerd my oorspronklike selfgemaakte sakkie het 'n gaatjie in gekry van hard werk. Ek het hom vervang met 'n CMH sakkie en ek is tevrede :)

Die "kinetic sand bag" is julle picaninny sakkie ;)

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Wed Jun 19, 2019 2:15 pm
by CMH
Special Edition Equalizer Bags made for ALRHA 2019.
*Eland Leather Straps*
Book yours today :D

Nuwe Produkte by CMH

Posted: Thu Jun 27, 2019 3:09 pm
by CMH
Ons is trots op ons nuutste produk: Smith.

Please note our website is still under construction.

Kindly contact us: herme@cmhprecision.co.za
0164545003
0726500758
Facebook, Instagram or Jaracal.

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Jul 05, 2019 9:39 am
by CMH
Nuwe Protektor Model Bags beskikbaar//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/1a9d443fbc9cf8029d1f03db4a49e97a.jpg

Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Jul 05, 2019 9:47 am
by CMH
Website up and running Image
Few adjustments to be made but have a look and let us know what you think
Www.cmhprecision.co.za

Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Jul 05, 2019 10:23 am
by CMH
Die klient vir wie ons die Power Lathe bestel het wil hom nie meer he nie. Bestel vir n 7mm SAUM en 300 WSM. Ander kalibers beskikbaar. SPESIALE PRYS. KONTAK ONS. //uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/77f21e74e07a115daa9bdf9f289d40a6.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/e14d79262530d9e665ff54468b1c6479.jpg

Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jul 09, 2019 12:38 pm
by CMH
PROMOTION 2

Kahles Scopes
Gun Stock
Arbor Press
Tier One Tactical Bipod
Power Lathe
---------------------------------------------
KAHLES SCOPES
2x K318i, SKMR3
1x K318i, MSR/K1

Demo units in excellent condition.
Only MSR/K1 used on rifle.

Normal Price: R46 500
PROMOTION: R35 500
---------------------------------------------
GUN STOCK
1x Bell and Carlson Stock REM 700 Short Action

Atlasworxs bottom metal and mag.
Anschutz rail.
Flush cups.
Extendable butt plate.
Height adjustment butt plate.
Colour:

PROMOTION: R12 500
---------------------------------------------
ARBOR PRESS
New Gen Long Arm
Normal

PROMOTION: R3 000
PROMOTION: R2 200
---------------------------------------------
TIER ONE TACTICAL BIPOD
Carbon
Aluminium

Normal Price: R5 970
Normal Price: R5 570
PROMOTION: R5 340
PROMOTION: R4 813
---------------------------------------------
POWER LATHE
Power Lathe for 1x calibre

PROMOTION: R11 500
---------------------------------------------
www.cmhprecision.co.za
herme@cmhprecision.co.za
016 454 5003
072 650 0758
Facebook & Instagram & Jaracal

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Jul 30, 2019 3:18 pm
by CMH
Comparators nou beskikbaar!
.300
.400
.450
.500

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Aug 02, 2019 10:28 am
by CMH
Promotion 3, what will it be?

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Fri Aug 02, 2019 7:51 pm
by Morkel
CMH wrote:Promotion 3, what will it be?
Ek weet nie maar ek en Cappie sal die 21st demo deng by jou oorneem.

Jy kan prys met Cappie vasmaak.

Groete

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Aug 06, 2019 10:31 am
by CMH
Comparator Body R235.00
Comparator Size .300; .400; .450; .500 R145.00

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Tue Aug 13, 2019 2:16 pm
by CMH
The New Tactical Evolution Bipod features sealed roller bearings that are impervious to dust and water, this enables the Bipod to rotate smoothly around the rifle barrel, a feature not found in any other support system currently on the market. Multi-Foot options are available, including Spikes, Claws and Ski. Adjustable for Cant, so don't let the terrain dictate your shot, let the Evolution Bipod give you the support you need. Available in 230mm and 180mm leg lengths in either 7075T6 Aluminium or Carbon Fibre sleeved, it is adaptable for any scenario the professional or recreational user could find themselves confronting. #cmhprecision #tacticalbipod

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Thu Aug 22, 2019 1:13 pm
by CMH
SA Bisley F Class teams 2021 Raffle

BIG Prizes to be WON

Re: Nuwe Produkte by CMH

Posted: Sun Sep 08, 2019 6:13 pm
by Capt. Yoda
CMH wrote:Die klient vir wie ons die Power Lathe bestel het wil hom nie meer he nie. Bestel vir n 7mm SAUM en 300 WSM. Ander kalibers beskikbaar. SPESIALE PRYS. KONTAK ONS. //uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/77f21e74e07a115daa9bdf9f289d40a6.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190705/e14d79262530d9e665ff54468b1c6479.jpg

Sent from my Lenovo TB-X304L using Tapatalk

Uncle is die een toe verkoop?