Page 1 of 1

mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 8:17 pm
by willienel
ek probeer foto oplaai...sikkel so bietjie

Re: mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 8:40 pm
by Ben Remington
Baie mooi....

Waar loop jy hom raak...vertel bietjie meer asb.

Re: mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 9:00 pm
by willienel
ek het hom so tyd gelede by my skoonma gejag ekt teen n wildraad gaan voorsit waar hulle baie deerkruip na di wild kampe,en het nogal lank gewag vi di man en toe veras hy my en kom toe by my uit en ek hoor di grasies breek toe ek agter my kyk toe ek ek en hy mekaar in di oe.ek wetie wie di grootste geskrik ni !! maar da gat hy wragies kom hy 100m van daar weer uit teen draad en hy kyk weer vi my en soos jy kan sien toe slaan di stofies op di voorkop uit..was nogal n lekker toe di bloed bietjie weer deer di are klop...ekt nog een bietjie mooier tande paar da na di ene gekry sal nou foto laai...

Re: mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 9:12 pm
by willienel
so rukkie trug ..maar kry nou ees die foto ding reg..

Re: mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 9:20 pm
by Ben Remington
Dis mooi varke....watter kaliber het jy gebruik?

Re: mooi vark

Posted: Mon Jan 29, 2018 9:57 pm
by theedge
Netjies maat

Re: mooi vark

Posted: Tue Jan 30, 2018 7:18 am
by JuanVE
Baie mooi vark!

Re: mooi vark

Posted: Tue Jan 30, 2018 9:46 am
by willienel
dankie ek is maar n 223 tikka man jong

Re: mooi vark

Posted: Tue Jan 30, 2018 9:55 am
by DWB
Lekker!!!!!!!

Re: mooi vark

Posted: Tue Feb 20, 2018 9:15 am
by .270 Man
Baie netjies man dit is n mooi vark.