Sig Sauer - TANGO 6 (5-30x56) FFP te koop -R35,600
Posted: Mon Jan 29, 2018 3:44 pm
SPLINTER NUWE TELESKOOP (teleskoop ringe ingesluit) te koop.
Ek verkoop my SIG SAUER TANGO 6 teleskoop. Dit is 'n 5x30x56 met 34mm buis.
Die "First Focal Plane" teleskoop het 'n "Zero-stop" en 'n DEV-L MOA verligbare kruishaar.
Ingesluit is die Sig Sauer Alpha Tactical Mounts (34mm) wat steeds in verpakking is.
Saam die teleskoop kom n GRATIS vervaardigde SBT (Sig Ballistic Turret). 'n Voorskou van die "SBT" kan gesien word by: https://www.sigsauer.com/edu/custom-turrets/
Kontak my by 072 483 6151 of stuur 'n boodskap