Page 1 of 1
slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 5:50 pm
by naas222
midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 7:09 pm
by Diesel Dog
naas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maak
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 7:17 pm
by Swede
Of 'n tou om die nek...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 7:59 pm
by naas222
Diesel Dog wrote:naas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maak
dis vir my skietstoel.. 12v om spotlight te trek
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 8:10 pm
by Diesel Dog
naas222 wrote:Diesel Dog wrote:naas222 wrote:midag almal.
ek was nou weer slim en daai ding van ...if it aint broken dont fix it... ekt nou weer gekarring en my slipring in sy glorie in gebreek.. weet iemand waar kan ek een in Pretoria opspoor.. of ander plek.. sal posgeld betaal.
dankie
Al "slip ring" wat ek ken is n meganiese toestel wat elektrisiteit oordra na n roterende komponent .Daarvoor het jy meer inligting nodig om 'n aanbeveling te maak
dis vir my skietstoel.. 12v om spotlight te trek
https://www.riecktron.co.za/en/product/3220
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 8:23 pm
by naas222
dankie.. sal hul bitji gaan besoek en kyk hoe ek hom kan mount
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 8:58 pm
by wlm
Sal hy 'n stoel se gewig dra?
Re: slipring
Posted: Sat Jan 27, 2018 9:27 pm
by Diesel Dog
wlm wrote:Sal hy 'n stoel se gewig dra?
Ek sou se die stoel se gewig moet deur 'n draai tafel gedra word en die slipring sonder belasting in die middel.
DD
Re: slipring
Posted: Sun Jan 28, 2018 7:07 am
by naas222
my stoel draai op bearings met n as .. vertikaal.. n 10mm gat regdeur as geboor.. so gewig is op bearings.. nie op slipring.. mount die slipring bo as onder stoel draad deur as.. of as jy n tipe ring kry wat om as mount nog beter. hoop jy verstaan as
Re: slipring
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:10 pm
by JacoJ
Naas het jy al reg gekom?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:12 pm
by naas222
nee... kom nie in stad nie.. maar batery agter stoel.. daai quick fix word mos permanent.. jy n plan?
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:19 pm
by JacoJ
Ek gebruik sommer valley of agrico spilpunt se sleepringe wat bo die spilpunt senter op kom. Dit werk soos n bom! Het jy nie dalk n agentskap daar naby jou nie? Dit kan net nie gewig dra nie maar ek sien jyt genoem dat jou stoel se bearings die gewig dra.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:22 pm
by naas222
mmmmmmm.... sal bitji google dankie...
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Thu Jun 07, 2018 9:51 pm
by JacoJ
Van waar is jy naas?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Re: slipring
Posted: Fri Jun 08, 2018 6:58 am
by naas222
cullinan naby pretoria
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk