Page 1 of 1

Wil graag saamgaan.

Posted: Wed Sep 21, 2011 1:12 pm
by shimano
Dag se manne, is daar enige iemand hier naby kaapstad wat jak jag doen sal graag wil saam gaan om te sien hoe ry n jak bakkie, groete en gooi lood.