Page 1 of 1
Nosler M48 Long Range
Posted: Mon Jan 22, 2018 9:08 pm
by Mellies
Sien hierdie is n nuwe roer uit die Noslerstal vir 2018.
https://www.nosler.com/model-48-long-range-rifle/
The Long-Range Rifle is available in the following:
6.5 Creedmoor
26 Nosler
28 Nosler
300 Win Mag
30 Nosler
33 Nosler
Met n vleisie...
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Mon Jan 22, 2018 9:19 pm
by JohanvB
Flippin netjies!!
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Mon Jan 22, 2018 9:37 pm
by tripodmvr
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Mon Apr 09, 2018 3:57 pm
by Swys14
Lieflike gewere daai Nosler 48's, rerig gehalte roere.
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Mon Apr 09, 2018 9:11 pm
by Capt. Yoda
Ek sal so 28 Noslertjie vat
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 8:28 am
by BeesBreet
Daai 28 Nosler roep my ook.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 9:02 am
by savage(P Coetzer)
Met daai 28 moet hulle net genoeg lope saam stuur dat mens darm deur 1 jag seusoen kan kom.
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 2:53 pm
by Capt. Yoda
Soos tyres daai en ons jag darem nie meerkaaie nie, man sal n paar jaar met daai eerste loop kan jag
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 3:41 pm
by Mellies
Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?
Dankie.
Met `n vleisie...
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 3:58 pm
by Geno
Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
28Nosler3.jpeg
28Nosler2.jpeg
28Nosler.jpeg
28Nosler1.jpeg
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 4:05 pm
by swc-tr
Baie mooi Geno.
Hoop die spaar lope is ook sommer reeds reg......

Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 4:13 pm
by Geno
As die loop 1500 skote hou, is dit reeds genoeg.
Performance kom nie verniet nie.
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 6:23 pm
by Capt. Yoda
Mellies wrote:Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?
Dankie.
Met `n vleisie...
Jong vleisman daai 28 is n monster maar soos Geno se performance kom teen n prys.
Die amerikaners voer hom RL33 of retembo en met n 25.5 of 26" loop jag roer skiet hulle n 195 teen so 3050/3100fps, ek glo dit is n syfer wat quickload in die rooi sal druk en ons kan dalk sukkel met dit hier waar die warem word maar hulle gebruik daai tiepe geweer uit en uit vir jag of dan ELR staal, vir ver staal skiet sit hulle n 30 of self 32" loop op dan kom hy baie makliker by daai spoed. n Loop beteken vir hulle net soveel soos n dop so hulle druk hom baie harder as wat ons sal, as lapua vir die Nosler brass gemaak het is ek seker hulle sal hom nog 100fps vinniger skiet.
Loop lewe is dan maar so 1300 of dalk 1500 skote, nou as jy n 243ai so hard skiet gaan dit maar selfde wees jou raak afstand is net n 1000 en iets meter minder met n 6mm.
Die Saum is meer "efektief" maar hy gaan seker n goeie 300fps stadiger wees met dieselfde koel en selfde loop lengte maar hy gaan minder kruit vat. Waar die 28 goed doen is in n jag geweer met n kort loop want hy kan dan die 7saum se spoed ewenaar met 5" minder pyp voor aan die kolf.
Vir n LR jag roer wat jy so 100 of 150 skote n jaar skiet dink ek daai 28 nosler en die 30 nosler met n 230gr berger is kookwater, al skiet jy 200 skote n jaar gaan daai loop seker 5 of 6 jaar hou.
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 6:45 pm
by Mellies
Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
28Nosler3.jpeg
28Nosler2.jpeg
28Nosler.jpeg
28Nosler1.jpeg
Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Tue Apr 10, 2018 6:51 pm
by Mellies
Capt. Oblivious wrote:Mellies wrote:Capt. Oblivious wrote:Ek sal so 28 Noslertjie vat
Kaptein hoe vergelyk die 28 met iets soos 7saum met dieselfde looplentge, punt etc. as LR of jagroer?
Dankie.
Met `n vleisie...
Jong vleisman daai 28 is n monster maar soos Geno se performance kom teen n prys.
Die amerikaners voer hom RL33 of retembo en met n 25.5 of 26" loop jag roer skiet hulle n 195 teen so 3050/3100fps, ek glo dit is n syfer wat quickload in die rooi sal druk en ons kan dalk sukkel met dit hier waar die warem word maar hulle gebruik daai tiepe geweer uit en uit vir jag of dan ELR staal, vir ver staal skiet sit hulle n 30 of self 32" loop op dan kom hy baie makliker by daai spoed. n Loop beteken vir hulle net soveel soos n dop so hulle druk hom baie harder as wat ons sal, as lapua vir die Nosler brass gemaak het is ek seker hulle sal hom nog 100fps vinniger skiet.
Loop lewe is dan maar so 1300 of dalk 1500 skote, nou as jy n 243ai so hard skiet gaan dit maar selfde wees jou raak afstand is net n 1000 en iets meter minder met n 6mm.
Die Saum is meer "efektief" maar hy gaan seker n goeie 300fps stadiger wees met dieselfde koel en selfde loop lengte maar hy gaan minder kruit vat. Waar die 28 goed doen is in n jag geweer met n kort loop want hy kan dan die 7saum se spoed ewenaar met 5" minder pyp voor aan die kolf.
Vir n LR jag roer wat jy so 100 of 150 skote n jaar skiet dink ek daai 28 nosler en die 30 nosler met n 230gr berger is kookwater, al skiet jy 200 skote n jaar gaan daai loop seker 5 of 6 jaar hou.
Dankie.
Klink soos n nagmerrie vir groter bokke wat vêr (>400m) geskiet moet word.
Met n vleisie...
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Wed Apr 11, 2018 8:45 am
by Geno
Mellies wrote:Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
28Nosler3.jpeg
28Nosler2.jpeg
28Nosler.jpeg
28Nosler1.jpeg
Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.
Dankie.
Met n vleisie...
Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Wed Apr 11, 2018 8:57 am
by Malan123
Geno wrote:Mellies wrote:Geno wrote:Trueworx het onlangs 'n .28Nosler gebou vir een van ons ouens.
197gr Sierra Matchking teen 3140fps is redelik giftig!
28Nosler3.jpeg
28Nosler2.jpeg
28Nosler.jpeg
28Nosler1.jpeg
Geno vertel bietjie van die roer asb? Aksie, loop, kolf ens.
Dankie.
Met n vleisie...
Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
Dis nogal stout...
Re: Nosler M48 Long Range
Posted: Wed Apr 11, 2018 3:14 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Sako 85 aksie met 'n Trueworx rail.
Bartlein loop
Custom laminate kolf
Tier One 40MOA unimount
Kahles K624i scope.
Gly ek amper van my stoel af