Page 1 of 1
Ongedierte skiet in ander lande
Posted: Sun Jan 21, 2018 9:50 am
by tripodmvr
Hier is foto uit Oz met 'n goeie oes van 41 "foxes" vir een aand.
Foxes Western NSW 2018 Total 41.jpg
Re: Ongedierte skiet in ander lande
Posted: Sun Jan 21, 2018 2:57 pm
by Frederik
Een van my jag kliente wat ek gehad uit Aus was in die weermag en het onlangs begin om permanent profesioneel plaag beheer te doen daar, bokke, varke, honde, dingos, katte en foxes. Klink of dit nogal in aanvraag is om te skuif van die jagter wat af en toe uithelp met plaag beheer na profesionele jagters.
Re: Ongedierte skiet in ander lande
Posted: Sun Jan 21, 2018 3:03 pm
by tripodmvr
Re: Ongedierte skiet in ander lande
Posted: Sun Jan 21, 2018 4:39 pm
by naas222
n Interesante artikel...dis darm lekker as die staat ook help... wys net n 1ste wereld land werk anderster
Re: Ongedierte skiet in ander lande
Posted: Sun Jan 21, 2018 7:05 pm
by Frederik
Oom Marius my kennis/vriend jag meer in die noorde in Queensland en dan sover noord soos Darwin. Dink nie hy is betrokke by NSW nie. Maar ja dat die regering daar darem weet dat honde en foxes 'n probleem is is klaar baie meer as wat ons kan sé hier.