Page 1 of 1
Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 9:40 am
by Suidwes
Ek het die hond in n yster gevang. Sy lyk vir my redelik oud of aan die wissel, kan die kenners my bietjie gemoedsrus gee asb.
Fotos is nie so heel duidelik nie, so sal verstaan as julle ni kan se nie.
Dankie
Suidwes
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 9:52 am
by willienel
ek sou se jy het n ou jak gevang daar
ek sou skat by di 10 jaar oud...+
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 4:41 pm
by naas222
op foto 2 kan jy die swart ringe/lewe sien in slag tand.. def n ou kalant.. gaat nie n getal gee nie

..maar oud
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 4:45 pm
by Dewitt
Def oud as jy na die boonste klein tandjies tussen slagtande kyk(dalk 7-8jr). Probeer hul vlg keer mooi van voor afneem. Iets waarvoor mens ook net moet kyk, is dat 'n jakkals in 'n yster soms die yster ook byt en dan sy tande so beskadig dat hy ouer lyk, maar dit behoort jy sommer te sien.
Groete
Dewitt
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 6:57 pm
by wlm
Dewitt wrote:Def oud as jy na die boonste klein tandjies tussen slagtande kyk(dalk 7-8jr). Probeer hul vlg keer mooi van voor afneem. Iets waarvoor mens ook net moet kyk, is dat 'n jakkals in 'n yster soms die yster ook byt en dan sy tande so beskadig dat hy ouer lyk, maar dit behoort jy sommer te sien.
Groete
Dewitt
Stem saam maat.
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Sun Jan 21, 2018 6:58 pm
by wlm
Wit bek en afgeslyte tande tusse slagtande vertel sy is oud.
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Wed Jan 24, 2018 12:55 pm
by Jakes
b97f631b-47af-40cb-ba2f-9dd115982994.JPG
3b3ae3ae-f6aa-4561-9af6-4768f618f43f.JPG
Het hierdie teef desember net buite Pretoria Wes geskiet skat haar so 7 jaar + tande af en uit maar was in puik kondisie
Joune is gelyk af gesluit maar alles is nog daar skat dit ook by die 7 jaar
Re: Help bietjie met ouderdom asseblief
Posted: Wed Jan 24, 2018 10:42 pm
by Leon Crous
Suidwes, daai suster is al mooi oud.
Skat ook so rondom 8 jaar.
Moenie na die slagtande kyk nie, dis die tande tussen die slagtande wat die ouderdom weg gee.
groete.