strelok pro
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
strelok pro
Dagse almal wil graag hoor hoe maak die manne / vroue wanner hulle slope angle bepaal na teiken met cellfoon
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: strelok pro
Hoe bedoel meneer nou?
Ek gaan na die verstellings en skakel die kamera/helling funksie aan en daar gaat ek.
Kies die helling funksie op die hoof blad en gebruik dan die kruishaar op die skerm om die helling na die teiken te bepaal.
Strelok doen die res en ek laat die knoppe krrrrrrrrrr.
Ek gaan na die verstellings en skakel die kamera/helling funksie aan en daar gaat ek.
Kies die helling funksie op die hoof blad en gebruik dan die kruishaar op die skerm om die helling na die teiken te bepaal.
Strelok doen die res en ek laat die knoppe krrrrrrrrrr.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: strelok pro
En daar leer ek ook iets nuuts!Gawie(13mm) wrote:Hoe bedoel meneer nou?![]()
Ek gaan na die verstellings en skakel die kamera/helling funksie aan en daar gaat ek.
Kies die helling funksie op die hoof blad en gebruik dan die kruishaar op die skerm om die helling na die teiken te bepaal.
Strelok doen die res en ek laat die knoppe krrrrrrrrrr.
Groete, Willie
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Dit werk nie uit nie as ek cell foon gebruik om grade te kry is dit 7grade dan skiet ek te hoog ek het toe aanhou skiet tot ek teiken saakskiet op 900m dis geleik tot op 500m en klim dan erg na 900m as ek dit dan uitwerk is grade 35g maw 737m ma met cellfoon is dit 7grade ma teiken raad asb
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: strelok pro
Flippet ou. Haal asem!!!ljoubert wrote:Dit werk nie uit nie as ek cell foon gebruik om grade te kry is dit 7grade dan skiet ek te hoog ek het toe aanhou skiet tot ek teiken saakskiet op 900m dis geleik tot op 500m en klim dan erg na 900m as ek dit dan uitwerk is grade 35g maw 737m ma met cellfoon is dit 7grade ma teiken raad asb
Sonder lees tekens het ek nie 'n benul van wat jy probeer sê nie, behalwe dat die nommers nie klop nie.
Onthou asb. dat Strelok net die regte data sal gee indien jou DOPE 100 % korrek is.
Baie manne gebruik Strelok se elevasie kalibrasie en pas die spoed aan om die DOPE waar te maak. Afhangende van watter kaliber, koeël gewig en spoed jy die skiet kan jy lelik uit die bus val met die manier.
Met 'n goeie kronograaf soos 'n Labradar of Magnetospeed kan jy baie naby aan die werklikheid kom. Kalibreer dan die BC. BC is het nie 'n vaste waarde nie, maar verander soos die spoed afneem om sodoende die wiskundige formule waar te maak.
Teen 900m hardloop baie koeëls in die transsoniese sone en kan dit ook jou somme uitgooi.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Ok . M.a.w jy se ek moet bc gebruik om op strelok in te sit op 900m en dan daai spoed te gebruik vi afstand !?
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Op 900m loop my spoed 1303 fs
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Verduidelik asb hoe ek dit moet doen asb
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: strelok pro
Sit 900m as jou afstand in Streloc.
Gaan na Trajectory validation.
Druk op bc, tik jou ware elevasie in wat jy moes stel om op 900m raak te skiet.
Druk "Calculate" en dan "Use this bc"
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201801 ... 13980e.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Gaan na Trajectory validation.
Druk op bc, tik jou ware elevasie in wat jy moes stel om op 900m raak te skiet.
Druk "Calculate" en dan "Use this bc"
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201801 ... 13980e.jpg[/IMG]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Ok nou hoe maak ek as ek nog nie ware elevasie het nie . Bv by ander baan of op ander afstand
-
DYA
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Thu Sep 05, 2013 8:55 pm
Re: strelok pro
Louis sukkel jy? Hou aan lood gooi totally die gong raasljoubert wrote:Ok nou hoe maak ek as ek nog nie ware elevasie het nie . Bv by ander baan of op ander afstand
Sent from my PRA-LX1 using Tapatalk
-
ljoubert
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Fri Dec 04, 2015 10:45 pm
Re: strelok pro
Ek kry n 400mm gong op 900m al aan die raas wil net met 1ste skoot hul laat raas