Page 1 of 1
ATN X sight ii raad asb
Posted: Thu Jan 18, 2018 8:00 am
by burger cornelissen
Goeie more.
Wil by julle hoor wat julle ondervinding is met die ATN X sight ii scope en is dit die moeite werd om te koop en watter vergrooting?
Sukkel baie met jakkalse in bosveld en wil dit gebruik om rooibokke uit te skiet in die aand met 223 semi auto.
Baie dankie hoor graag van julle.
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Mon Jan 22, 2018 5:06 pm
by pieter h
Burger hang v persoon tot persoon af.Ek het die x3-14. Geniet hom baie.Het n sterker illuminater gekry.Praat met Geno
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Mon Jan 22, 2018 7:44 pm
by burger cornelissen
Baie dankie waardeur jou terugvoering.het ook gedink sal ander IR kry.hoe ver sal jy akuraat kan skiet in aand met die 3-14?
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Mon Jan 22, 2018 8:13 pm
by pieter h
Het reun en teef op so 170m geskiet en baie mooi gesien.Moet net meer gereeld in rondte soek want jou field of view is kleiner.Jy kan n oog heelwat verder optel,maar moet mooi kyk as hy sy kop weg draai.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Mon Jan 22, 2018 8:16 pm
by pieter h
Posisie v illuminater op rail maak ook n verskil
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:26 am
by cassie_calvinia
Die nuwe atn is oppad.
wil voorkom of hy heelwat beter as oue gaan wees
Re: ATN X sight ii raad asb
Posted: Tue Jan 23, 2018 7:52 am
by burger cornelissen
Goeie more,het gou gaan loer na nuwe ATN hy lyk baie goed,gaan kyk of ek eerder so eerder een van hulle kan kry.hul lyk amper soos gewone telleskoop.Battery ure +-18 ure dis n groot verbetering.