Page 1 of 1
Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 6:34 am
by lechwe
More almal, ekt vir my n 375 gekoop. Moet nou n scope opsit, maar die groot vraag is wat. Ek kyk na n Swarovski Z6i 1-6x24 EE. Ek sien daar is ook goeie Leica's nou oppi mark met lae vergrotingz 1.7-10x42...
Ek luister, tx
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 7:10 am
by DWB
Die Swarovski 1.7-10x42 in goeie QD mounts
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 8:25 am
by Sako75
Ek het n Schmidt & Bender 1,5-8x42 Stratos op myne gesit. Daai Swarovski 1.7-10x42 is ook prima.
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 8:27 am
by lechwe
Sako75 wrote:Ek het n Schmidt & Bender 1,5-8x42 Stratos op myne gesit. Daai Swarovski 1.7-10x42 is ook prima.
Die 1.7-10x42 is n Leica, nie n swaro nie
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 10:03 am
by DWB
Jy kry hom virseker in Swaro ook
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 11:02 am
by Mellies
DWB wrote:Die Swarovski 1.7-10x42 in goeie QD mounts
Soos Deon sê.
Met n vleisie...
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 11:13 am
by tripodmvr
Vir algemene jag is die glase soos genoem heel gepas. Die 375 kan uitreik na 300m en die 10x sal goed werk. As jy op kort afstand buffel wil skiet sal 1.7 'n breë gesigsveld gee en met QD monterings kan jy ook die ysters aanwend.
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Thu Jan 18, 2018 6:31 pm
by lechwe
Tx, ek sien nou S&O het die Swaro 1.7-10 op special. Dis nou as mens dit n specialkan noem..


Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Sun Jan 21, 2018 9:12 pm
by Sako75
Laat weet as jy dalk in n 1.5-8x42 Schmidt & Bender Stratos belangstel. Ek het ekstra.....
http://www.schmidtundbender.de/en/produ ... ratos.html
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Mon Jan 22, 2018 6:53 am
by lechwe
More meneer, way is die prys op die S&B.?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Watse teleskoop vir 375
Posted: Sun Feb 04, 2018 8:30 pm
by lechwe
Net n update, ekt toe die Z6i 1-6 x 24 gekoop. Tx almal
Sent from my iPad using Tapatalk