Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:55 pm
by Weitz
Dagse manne en maninne
Nuwe jag maat van die Noord Wes aangesluit.
Hou van jag, wild en alles wat daarmee saam gaan!
Groete
Weitz
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Jan 12, 2018 4:40 pm
by tripodmvr
Welkom Weitz van NW. Skryf so bietjie mee asomblief. Gewere, dorp ens.
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Jan 12, 2018 8:21 pm
by Hennie Dreyer

Hallo Weitz!!! Is jy wie ek dink jy is?
As dit jy is....dink mooi wat jy die manne op die forum vertel hoor
Net 'n grappie man...baie baie welkom van my kant af ook
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Jan 13, 2018 1:58 pm
by Jacquesb
Welkom Wietz.
Geniet die forum.