Page 1 of 1
Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:44 pm
by CobusMeyer
Dagse manne
Soek bietjie advies asb
Wat stel julle voor vir n teleskoop vir 308, tikka en hoekom
Geweer gaan aangewend word vir sportskiet, insluitende lang afstand skiet.
Budget R15,000 vir teleskoop
Ek hoor graag, dankie
Groete
C
Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 2:46 pm
by Supacow
Sightron S3 6-24x50 sfp moa
Want dis waarde vir geld en jyt daai 100moa interne verstelling nodig met die 308
Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 5:27 pm
by joe rocket
Supacow wrote:Sightron S3 6-24x50 sfp moa
Want dis waarde vir geld en jyt daai 100moa interne verstelling nodig met die 308
Netso en dit lyk mooier op die gradeboog as op n 270.

Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 5:51 pm
by JPS
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=62444
Hier word Sightron adverteer vir onder jou budget...
Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 6:46 pm
by Dewitt
Ek het 'n Zeiss HD5 op myne met turrets en is baie vrede.
Groete
Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 8:21 pm
by HenkM
Supacow wrote:Sightron S3 6-24x50 sfp moa
Want dis waarde vir geld en jyt daai 100moa interne verstelling nodig met die 308
Net so!
Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Fri Jan 12, 2018 9:25 pm
by Francoisv
Baie min manne wat nog nie by ‘n 308 pakslae gekry het nie. Ek dink 6-24 is oorgenoeg vir die goed wat jy wil doen. Leupold Vx3i, Sightron S3v Vortex viper. Baie in jou budget.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskoop vir nuwe 308
Posted: Sat Jan 13, 2018 5:59 pm
by CobusMeyer
Dankie vir al die terugvoer
Sent from my iPhone using Tapatalk