Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Jan 10, 2018 5:53 pm
by Francois.crc77
Middag manne, ek is Francois. Ek het vir my n .260 Tikka gekoop. Bly in Pietermaritzburg. Sien uit om lekker saam te gesels.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 10, 2018 5:53 pm
by Malan123
Welkom Partner/pajama jagter. Uiteindelik!

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 10, 2018 11:01 pm
by BeesBreet
Welkom!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Jan 10, 2018 11:04 pm
by jankraay
Baie Welkom


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jan 11, 2018 7:45 am
by JuanVE
Baie welkom, glo jy gaan dit geniet. Wat is eerste op die lys vir daai Tikka?

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 12, 2018 10:55 am
by Francois.crc77
More oom Juan.

Malan weet dit nog nie maar dit gan sommer een van daai mooi Elande wees.
My roer behoort net voor skiet sysoen te kom. Gee my genoeg tyd om lading uit te werk en n eland te plant.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 12, 2018 12:11 pm
by JuanVE
Francois, lekker man. Jy gaan sommer met die lading ontwikkeling op ons forum baie hulp kan kry.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 12, 2018 12:17 pm
by Toyrsi
Baie welkom

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 12, 2018 2:57 pm
by Francois.crc77
Ek het al klaar baie informasie gekry op die forum. Dis baie behulpsaan. Sodra my roer land, sal ek begin vrae vra. Ek het om gewere groot geword maar herlaai, nodes, pressure is alles n nuwe taal vir my. Malan is darm nice genoeg om my te help wanneer ek die dom vrae vra, sonder om my naam bollie te maak.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jan 13, 2018 2:00 pm
by Jacquesb
Welkom Francois
.
Geniet die forum.
Groete
Jacques