Feral Pig control
Moderator: Global Moderator
- Christo
- Hero Member
- Posts: 3272
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
- Location: Koue Bokkeveld
Feral Pig control
Ek laai die direk vanaf Kaapjag se e-pos. Vir die man wat belangstel hier is jou geleentheid.
Aan: Alle Kaapjag lede Dringend!
Wilde Vark Projek
Kommer bestaan oor die moontlike ekologiese en ander skade wat die onbeheerde aanwas van wilde varke in die Wes-Kaap mag h?. Om die rede het Cape Nature ons genader om behulpsaam te met uitstuur van hierdie inligting:
'n Geleentheid bestaan vir 'n kontrakteur om vanaf 1 Oktober 2011 tot 31 Maart 2012, in diens van Cape Nature op te tree as Projek: Implementeerder.
Take behels die volgende
? interaksie met grondeienaars en ander partye wat hierdeur geraak word
? monitering van die diere se bewegings
? identifiseer van skade veroorsaak (beide ecologies en in die landbou)
? ontwikkeling van beheer maatre?ls
? die beheer van die diere
Van die kandidaat sal die volgende verwag word:
? Goeie fiksheidsvlak
? Aanpasbare werksure
? Geskikte voertuig (4 X 4)
? Jaggeweer .270 of groter
? Rekenaarvaardig
? Twee- of selfs drietalig
Sluitingsdatum: 26 September 2011 om 11H00.
Kontak asb dringend die Kaapjag-kantoor indien u belangstel. Ons sal u dan van die tenderdokumente voorsien en help sover ons kan. Kaapjag sou graag ondersteunend tot so 'n kontrakteur optree.
..................................
To: All Cape Hunt Members Urgent!
Feral Pig Project Implementer
Considerable concern exists about the possible ecological and other damage that might occur in the Western Cape if the uncontrolled breeding of feral pigs is allowed to continue. For this reason we where requested to assist Cape Nature in circulating this information:
An opportunity exists for a contractor to act as Project: Implementer for Cape Nature for the period 1 October 2011 to 31 March 2012.
Duties will involve the following:
? Interaction with land owners and other affected parties.
? Monitoring of the animals movements
? Identifying the damage caused (both ecologically and in the agriculture)
? Develop control methods
? Control of the animals
The candidate will be expected to:
? Have a good fitness level
? Work flexible hours
? Have a suitable vehicle (4X4)
? Have a hunting rifle .270 or larger
? Be computer literate
? Bilingual or even a third language
Closing date 26 September 2011 at 11H00
Please contact the Cape Hunt office urgently if you are interested. We can provide you with all the documents required and assist as much as possible. Cape Hunt would like to act in support of such a contractor.
________________________________________

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- BLOK
- Hero Member
- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
- Location: Potchefstroom
- Contact:
Re: Feral Pig control
Klink so lekker ek trek sommer kaap toe 

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member
- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Location: Weskus
Re: Feral Pig control
Christo
Dit lyk dan na so n lekker joppie, wat se jy??
Groetnis
Dit lyk dan na so n lekker joppie, wat se jy??
Groetnis
- Geno
- Administrator
- Posts: 13242
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Feral Pig control
SJ,
Laas toe julle manne gaan varkjag het, het almal dan vol blou kolle terggekom!
Laas toe julle manne gaan varkjag het, het almal dan vol blou kolle terggekom!

Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member
- Posts: 4204
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
- Location: JHB
Re: Feral Pig control
SJ
Kan jy 3 tale magtig ou maat??

Kan jy 3 tale magtig ou maat??

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, Howa 308, BSA no12 .22 , MAB 7.65
12Ga Semi
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, Howa 308, BSA no12 .22 , MAB 7.65
12Ga Semi
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Monrique (SJ)
- Hero Member
- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Location: Weskus
Re: Feral Pig control
@ Geno
Nie ek nie mater. Vriend Christo was laas kwaai verniel!!
Maar dis mos wat dit so lekker maak.
@cobb
3x sal maar moeilik gaan
Groetnis
Nie ek nie mater. Vriend Christo was laas kwaai verniel!!

@cobb
3x sal maar moeilik gaan
Groetnis
- Boertjie
- Hero Member
- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Feral Pig control
SJ
Lyk vir my jy ken al die vark storie.Ek dink jy is nogal die regte ou vir die job.
Lyk vir my jy ken al die vark storie.Ek dink jy is nogal die regte ou vir die job.
- Monrique (SJ)
- Hero Member
- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Location: Weskus
Re: Feral Pig control
@ Boertjie
Ai hierdie is slegs n kontrak job. Lekker ietsie vir n los kerel of n afgetrede toppie!!
Groetnis
Ai hierdie is slegs n kontrak job. Lekker ietsie vir n los kerel of n afgetrede toppie!!
Groetnis
-
- Hero Member
- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
- Location: Patensie en Stellenbosch
Re: Feral Pig control
Christo
Weet jy dalk watse kostes hulle nou sal dek met so iets?
Groete
Alwyn
Weet jy dalk watse kostes hulle nou sal dek met so iets?
Groete
Alwyn
- Monrique (SJ)
- Hero Member
- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
- Location: Weskus
Re: Feral Pig control
Alwyn
Betse sal seker maar wees om die Kaapjag kantoor hieroor tekontak, hulle behoort alle vrate kan antwoord.
Groetnis
Betse sal seker maar wees om die Kaapjag kantoor hieroor tekontak, hulle behoort alle vrate kan antwoord.
Groetnis
-
- Hero Member
- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Feral Pig control
cobb
Ekan 3 tale vlot praat afr eng en stront en ek kan n kat skiet

Beretta
Ekan 3 tale vlot praat afr eng en stront en ek kan n kat skiet

Beretta
- Pvdw
- Hero Member
- Posts: 5024
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
- Location: Pretoria
Re: Feral Pig control
Hoekom gebeur daar nie sulke pes uitbrake naby Pretoria nie.
As ek so na ons rugby kyk het daar reeds pes uitgebreek maar dis nie wat ek van praat nie

Net noudie dag het iemand hulp gesoek om springhase te skiet en James sukkel nog steeds met die otte maar als is so v?r

Peet

Work to live, don"t live to work