Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Tue Jan 09, 2018 9:20 am
by Leon 375
Goeie more aan almal. Ek is n nuweling en loer al baie lank hier.

Ek geniet die inligting wat hier gedeel word.

Leon

Sent from my WAS-LX2 using Tapatalk

Re: Nuweling

Posted: Tue Jan 09, 2018 3:32 pm
by Parker
Maar welkom hier ou lankal roofkyker.

Re: Nuweling

Posted: Wed Jan 10, 2018 8:30 am
by Leon 375
Parker wrote:Maar welkom hier ou lankal roofkyker.
Dankie. Hoop om baie te leer hier by julle

Sent from my WAS-LX2 using Tapatalk

Re: Nuweling

Posted: Sat Jan 13, 2018 2:17 pm
by Jacquesb
Welkom Leon.
Geniet die forum.
Groete
Jacques