Page 1 of 1
History Channel program oor Snipers
Posted: Mon Sep 19, 2011 2:19 pm
by Vaalboer
Menere
Iets om te kyk op TV...
Nuwe program op DSTV kanaal 254 om 20:30 = Snipers: Deadliest Missions - Handel oor Snipers on hopelik ook hulle gewere. Vind dit altyd interesant...
Groete
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Mon Sep 19, 2011 2:20 pm
by Vaalboer
Skuus - Dis Woensdagaand 20:30 op TV. Weet nie of dit dan weekliks sal wees nie...
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Mon Sep 19, 2011 2:22 pm
by 300Winmag
Dankie - sal hom soek
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 5:01 pm
by Flip Nel
dankie gaan vannaand bietjie loer wat s? hulle
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 6:34 pm
by Francois Marais
Valie
Dankie, sal hom check vannaand............
Mooi loop
Francois
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 8:02 pm
by Beretta
Manne
Ek gaan nou die show kyk
Beretta
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 9:42 pm
by Monrique (SJ)
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 10:13 pm
by Monrique (SJ)
Lyk my die .50 Barret bly nogsteeds die BAAS!!
Kom ons kyk maar vlg. Woensdag wat gebeur dan weer!
Groetnis
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 10:37 pm
by Kalahari
SJ
Lekker "speelgoed" wat die manne daar het. Ek het so rukkie terug vir my die boek van John Plaster gekoop, Ultimate sniper, updated weergawe. Kos 'n paar koppe, maar hel interessant.
Sal volgende week weer verder loer.
Groete
Kalahari
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 21, 2011 10:47 pm
by Flip Nel
Was baie nice, lyk mens moet maar laag l? as daai manne begin skiet
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Thu Sep 22, 2011 6:57 am
by 243Songdaug
Lanklaas 'n span ouens gesien wat hul werk so geniet.
Baie interesant - veral die swaar ysters - wens net hulle wil bietjie met die 416 Barret snipe.
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Thu Sep 22, 2011 10:01 am
by Francois Briedenhann
Ek weet nie het julle al op 121 gesien nie maar daar is ook n program SONS OF GUNS dis net so goed waar hulle gewere bou en toets ens.
Groete FB
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Fri Sep 23, 2011 2:15 pm
by James Wilson
Francois Briedenhann wrote:
Ek weet nie het julle al op 121 gesien nie maar daar is ook n program SONS OF GUNS dis net so goed waar hulle gewere bou en toets ens.
Groete FB
een van die beter programme in dielaaste paar jaar. tot vrou geniet dit. daai manne geniet net so om te bou as wat die snipers geniet om te skiet.
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Fri Sep 23, 2011 3:17 pm
by Vaalboer
Hi
Wys maar net weer - ken jou geweer & ken jou trajek. Hulle hou nog van hulle 308's h??
Groete
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 28, 2011 3:52 pm
by Naas
onthou vanaand manne
Naas
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 28, 2011 5:14 pm
by Flip Nel
Dankie Naas
Re: History Channel program oor Snipers
Posted: Wed Sep 28, 2011 8:06 pm
by Francois Marais
Naas
Thanks, nou my outo reminder gestel.......
Mooi loop
Francois