Page 1 of 1
Mak rooijakkalse te koop
Posted: Mon Sep 19, 2011 1:14 pm
by BLOK
Ek sien in laas week se Lanbou Weekblad bladsy163 adverteer iemand 4 klein mak rooijakkalstefies vir R8000 om almal te vat.
Is die mense f@kken mal om dit vir n jakkals te betaal

, ek sal verniet hulle nekke omdraai.

Re: Mak rooijakkalse te koop
Posted: Mon Sep 19, 2011 1:16 pm
by 300Winmag
Blok - reken hoe gaan jy reuns kan roer as daai tewe op hitte raak.
Re: Mak rooijakkalse te koop
Posted: Mon Sep 19, 2011 1:35 pm
by Corumana
Kan sien wie is die plaasboer hier. Ek wil hulle nie verniet he nie.
Re: Mak rooijakkalse te koop
Posted: Sat Sep 24, 2011 4:05 pm
by iceman1982
300Winmag wrote:
Blok - reken hoe gaan jy reuns kan roer as daai tewe op hitte raak.
Baie interessante stelling...