Skietbaan

Post Reply
Philip

Skietbaan

Post by Philip »

Al julle manne se raad sal waardeer word.Ek is vanplan om n 50 m skietbaan te bou uit klip.Ek beoog om dit 2,2m h x1.5m b te bou met n sement dak.Klink die mates voldoende vir boogskiet ook en hoeveel sakkies ement dink julle sal ek nodig he.
Groete
Philip
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Skietbaan

Post by FE »

Hoop dit sal jou al help daar gaan 55 gewone stene in 'n vierkant 'n meter. Meeste van die bou materiaal plekke sal dit vir jou kan uitwerk.
Born to hunt, but forced to work!
Post Reply