.17HMR en n rooibok.
Posted: Mon Sep 19, 2011 11:30 am
My pel het n rooibok vir n potjie kos storie gesoek.Iets van sy herdenking van sy troudag. ???Ek en hy ry toe sommer saterdag gougou na my ander pel se plaasie op Rust de Winter so 45 min se ry van my af.Ek het die ooitjie agter die kop gepiets met die 17gr koeltjie wat teen 2550fps trek.Skoot effens laag en het haar in die boonste nek verwel getref.Sy het geval asof sy met n 375 geskiet is.Sy was 55m van my af.Die lading maak 245fpe.
[img width=468 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... one033.jpg[/img]
[img width=468 height=480]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... one033.jpg[/img]