Page 1 of 1
Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 8:54 am
by ThinusJvV
More manne my naam is Thinus. Ek bly op n plaas net buite Phalaborwa. Ek was n gereelde besoeker hier op jaracal in die verlede en het besluit om n volwaardige lid te word om meer van al die slim manne te kan hoor en soms bietjie raad te kan vra. Groete Thinus
Sent from my F5321 using Tapatalk
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 10:04 am
by dehacked
Welkom
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 10:10 am
by Toyrsi
Welkom Thinus.
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 10:41 am
by Swede
Welkom Thinus!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 12:24 pm
by Parker
Welkom Thinus. Hier is slim manne en SLIM manne, en dan natuurlik die gewone manne...........soos ek.
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 2:02 pm
by Apie
Parker wrote:Welkom Thinus. Hier is slim manne en SLIM manne, en dan natuurlik die gewone manne...........soos ek.
Maar meeste is Lekker Manne!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 2:14 pm
by Pvdw
Welkom Thinus. Vra gerus maar deel ook sommer as jy iets het om te sĂȘ.
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 3:46 pm
by Smurfie
Welkom by telkom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Dagse
Posted: Fri Dec 29, 2017 5:40 pm
by ThinusJvV
Dankie manne ek wardeur die verwelkoming
Sent from my F5321 using Tapatalk