Briefie aan Krismisvader
Liewe vader Krismis
U sal seker verbaas wees om `n epos van my te ontvang op
25 Desember.
Dit is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente
nie, maar om `n paar dinge op te klaar oor wat gisteraand en
vroeer in die jaar gebeur het.
Ek het vir jou geskryf en gevra vir `n 6.5 krieger loop n S&B scope
Lapua doppe en Lapua 167gr punte en n BMW 1200GS .
Ek het die hele jaar baie hard gestudeer. Ek was nie net eerste
in my klas nie, maar ek het ook die beste punte in die skool
behaal.
Ek lieg nie vir jou nie.
Daar was niemand in ons buurt wat hulle beter gedra het as ek
nie. Ek het vir my ouers,broers,susters, my vriende, ons bure en
hulle kinders takies verrig.
Ek het selfs ou tannies oor die straat gehelp.
Daar was niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.
Wat de het jou besiel om vir my `n eenvoudige fluitjie,
`n yo-yo en `n paar vaal sokkies te los na my mooi brief aan jou?
Wat de black-sam het jy gedink, jou vet vark, dat jy my vir `n
bobbejaan gevat het die hele donnerse jaar om bogenoemde k@$k
onder die boom te los.
Asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein
oorkant die straat so veel presente dat hy skaars in sy
huis daarmee kan inkom.
Laat ek jou waarsku. Moenie volgende jaar probeer om met jou vet
gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok.
Ek sal jou bokke met my TOMBI en GLOCK in hul moer skiet
sodat jy moet terug loop na die Noordpool soos wat ek nou moet
doen aangesien ek nie `n ryding het nie.
Jou moer vader krismis.
Volgende jaar sal jy uitvind wat se k@*k ek kan wees.
Groete se gat.
PS : Ek weet waar jy bly!
