Page 1 of 1

Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 3:38 pm
by Jake1
My boog se limb het gekraak gisteraand, dis n Mathews solo cam machined riser boog. Ek heg n foto aan, dink julle hy is herstelbaar of vervangbaar?

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 3:43 pm
by jdpretorius
nee, hulle sal hom moet vervang

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

edit: as daai limb op jou breek kan jy BAIE seer kry

hierdie het met my n paar jaar terug gebeur, maar dit was n "factory" vout.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201712 ... 4cb343.jpg[/IMG]

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 3:44 pm
by Ranger
Judging by the camo pattern on that bow, it's a pretty old bow, you might have trouble finding a new limb. What model is it exactly? Post a photo of the whole bow.

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 4:55 pm
by Geno
Het daardie vis pyl nie uitgeval toe jy skiet nie? Kan dalk n dry fire wees. Hoeveel pond is daardie boog op gestel?

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 5:42 pm
by Jake1
Ranger hier is die foto, Geno hy is op 42 pond gestel, hy het al lank terug n dry fire gehad ja

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Sun Dec 17, 2017 5:47 pm
by Jake1
Ranger al wat op die boog staan is "solo cam machined riser" Mathews

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Dec 18, 2017 7:33 am
by Jake1
More, het enige iemand voorstel waar ek kan begin soek vir n nuwe of 2e handse limb?

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Dec 18, 2017 7:39 am
by Geno
Is daar 'n sticker aan die binnekant van die limb waar hy en die riser bymekaarkom?

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Dec 18, 2017 8:27 am
by Jake1
Al wat daar nog geskryf is is "trebark" wat moontlik verwys na die tipe camo

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Dec 18, 2017 5:33 pm
by Zuku
Kyk op die cams. Daar behoort n ommer te wees wat dalk jaar en model gaan aandui.

As jy werklik die sentimental effek wil he kyk vir n 2dehandse boog en vervang dan die limbs.Nie die moeite werd nie. As jy limb wil vervang moet jy albei vervang. Ek sal eerder kyk na n ander boog wat sommer meer modern is. Kyk uit vir n boog wat maklik adjustable is vir trek lengte en ponde. Dan kan jou kinders ook skiet as jy moeg raak vir boog

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Tue Dec 19, 2017 1:46 pm
by jdpretorius
Zuku wrote:Kyk op die cams. Daar behoort n ommer te wees wat dalk jaar en model gaan aandui.

As jy werklik die sentimental effek wil he kyk vir n 2dehandse boog en vervang dan die limbs.Nie die moeite werd nie. As jy limb wil vervang moet jy albei vervang. Ek sal eerder kyk na n ander boog wat sommer meer modern is. Kyk uit vir n boog wat maklik adjustable is vir trek lengte en ponde. Dan kan jou kinders ook skiet as jy moeg raak vir boog
ek stem saam jou Zulu.
Iets soos n Diamond Razor Edge of van die ouer boe kan jy dalk vir n bargain op tel. Die Razor Edge kon altyd baie lekker stel in ponde en trek lengte
Van die groter boog winkels het soms 2de hanse boe wat hulle namens kliente verkoop

Sent from my SM-G570F using Tapatalk

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Thu Dec 21, 2017 10:13 pm
by Jake1
Ja daai razor edge lyk nogal soos iets wat kan werk

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Fri Dec 22, 2017 7:31 am
by jdpretorius
Jake1 wrote:Ja daai razor edge lyk nogal soos iets wat kan werk
Jake ek weet jy is nou nie naaby aan Pretoria nie, maar as jy nie iewers anders reg kon nie en jy is dalk in die geweste, kan jy dalk Archers Edge of Magnum Archery probeer. Hulle het gereeld 2de-hanse boe

edit: as jy sy ponde biekie af stel sodat jy hom met die hand kan skiet gaan hy lekker werk vir hasse in die aand ook Image

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Fri Dec 22, 2017 8:21 am
by Jake1
Dankie JD ek sal hulle bietjie skakel

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Jan 08, 2018 10:10 pm
by SeanNel
Ek weet nie of jy reeds 'n plan gemaak het nie, maar die infinite edge pro is lekker bowfishing boog omdat hy infinity setting het...

As jy dink aan nuwe boog... Diamond het die Sonar wat ook nie te duur is nie

http://diamondarchery.com/sonar/

Re: Mathews boog limb gekraak?

Posted: Mon Jan 08, 2018 11:24 pm
by Jake1
Dankie Sean ek sal bietjie kyk