Page 1 of 1

Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 9:33 am
by Chevvy SS
bakkiejag.jpg
Oom PWV, kom in!

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 9:41 am
by Malan123
Moet net nie dat seker fair chase manne die foto sien nie!!! >:D

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 9:43 am
by Viking
As jy met 'n .303 skiet is dit fair chase!!

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 10:12 am
by Harambe
Ek moes nou eers 'n rukkie sit en wonder watter geweer daai is wat twee teleskope ophet.

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 10:36 am
by Rudiejacobs
Harambe wrote:Ek moes nou eers 'n rukkie sit en wonder watter geweer daai is wat twee teleskope ophet.
Om baie VER te kan sien my kind! ;D ;D

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Tue Dec 12, 2017 11:51 am
by EtienneA
++>: ++>: ++>:

Re: Jag vanaf 'n ou bakkie

Posted: Wed Dec 13, 2017 6:17 am
by Nella
n" Doubled scoped single shot walking hail gun' ?