Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sat Dec 02, 2017 6:47 pm
by svanzyl10
Naand almal

My naam is Stefan , ek bly in die noordlike Drakensberge en geniet Jag, Teiken skiet, Herlaai en ook visvang.
Skiet op die oomblik 308, 223 en 9mmP.

Sien uit om nog baie meer te leer hier.

Groete
Stefan

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Dec 02, 2017 6:56 pm
by Diesel Dog
Welkom Stefan,as ek so na jou huidige kaliber keuses kyk is jy duidelik nie n boorling van Brakpan nie >:D >:D

DD

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Dec 02, 2017 7:13 pm
by Aceofspades
Welkom Stefan. Maak jouself tuis en geniet die klomp.

Kriek

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Dec 02, 2017 9:54 pm
by ricus 1
Baie welkom by ons. Geniet dit. Ricus

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Dec 03, 2017 6:33 am
by neef
Welkom Stefan lekker saam gesels

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Dec 03, 2017 11:51 pm
by 243Songdaug
Welkom Stefan. Hoop jy geniet

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Dec 04, 2017 7:59 am
by heywillie
Baie welkom Stefan