Page 1 of 1
Duiwe wat pla
Posted: Sat Dec 02, 2017 8:33 am
by BeesBreet
Ek is op Nottingham Road KZN
My Broer op Bethal MP, het n moerse probleem met krans duiwe by sy opstal en in sy Soya lande. Hy en my jonger boetie is te min met hulle pellets...
Iemand wat kans sien om die duiwe pak te gee kontak my asb.
Erhard Breet
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Duiwe wat pla
Posted: Sat Dec 02, 2017 11:02 am
by Zuku
Kontak jou naaste Wing shooters Hunting club of Airgun club. Ek weet die ouens soek altyd geleentheid en n Freebie is nie te versmaai nie
Re: Duiwe wat pla
Posted: Sat Dec 02, 2017 12:05 pm
by Forester
Kontak asb vir Andre van der Westhuizen by SA Wingshooters. Hulle behoort jou te kan help op die regte manier. Nul 1 een 7 agt 1 drie 6 een 3.
Re: Duiwe wat pla
Posted: Sat Dec 02, 2017 4:03 pm
by BeesBreet
Dankie Forester
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Duiwe wat pla
Posted: Mon Dec 04, 2017 1:43 pm
by BeesBreet
Kerels baie dankie vir al die boodskappe. My ouboet is al moerig vir my, en se ek moet nou stadig.
Daar is n span manne wat my broer binnekort gaan sien dan vat hul dit van daar.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Duiwe wat pla
Posted: Mon Dec 04, 2017 2:05 pm
by ruaanb
bwahaha....hy vra dan vir hulp.
Re: Duiwe wat pla
Posted: Tue Dec 05, 2017 6:46 pm
by BeesBreet
ruaanb wrote:bwahaha....hy vra dan vir hulp.
Janee... hy is oorweldig met al die manne wat wil kom help.
Baie lekker dat die Jaracal manne so vining n plan kan maak
Sent from my iPhone using Tapatalk