Page 1 of 1

Nikon Black X1000 4-16x50 MOA

Posted: Fri Dec 01, 2017 2:55 pm
by Jessie
Middag Manne

Wil net hoor of iemand al een van die scopes gekoop het en wat julle terugvoer in in terme van die helderheid van die beeld en die akkuraatheid van die verstellings.

Baie dankie

Re: Nikon Black X1000 4-16x50 MOA

Posted: Thu Dec 14, 2017 12:36 pm
by LoopSoosStroop
Wil ek ook weet Jessie.

Niemand blyk regtig van hulle op die rake te hĂȘ nie, Aldus nie wat ek op die internet kan sien nie.

Re: Nikon Black X1000 4-16x50 MOA

Posted: Thu Dec 14, 2017 1:22 pm
by Basjan123

Re: Nikon Black X1000 4-16x50 MOA

Posted: Sat Dec 16, 2017 7:01 pm
by LoopSoosStroop
Basjan123 wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ilit=nikon

Pla bg julle man nie?
Nie verskriklik nie nee. Ek het nog altyd baie goeie diens by hulle gekry en Nikons bly maar die beste waarde wat mens kry vir glas kwaliteit features.

Manne kla maar so af en toe oor die ander brands ook.