Page 1 of 1

FTR Super League Potch

Posted: Wed Nov 29, 2017 8:27 pm
by JJV
Hallo
Het iemand asb details oor die Super League skiete in Potchefstroom? Reels, datums, wie om te kontak?
Dankie!
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: FTR Super League Potch

Posted: Wed Nov 29, 2017 8:34 pm
by JacquesT (Stompe)
JJV,

Hierso//uploads.tapatalk-cdn.com/20171129/2b204582731fb065570f8812f87271b0.jpg

Re: FTR Super League Potch

Posted: Wed Nov 29, 2017 9:38 pm
by JJV
JacquesT (Stompe) wrote:JJV,

Hierso[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201711 ... 7271b0.jpg[/IMG]
Hallo ek sien net ‘n foto wat in helfte gesplit is en geen detail

Sal jy dit asb na: janjurgvisser@hotmail.com kan stuur?
dalk kan ek dit dan oopmaak.
Dankie!
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: FTR Super League Potch

Posted: Wed Nov 29, 2017 9:42 pm
by jankraay
Ek sal hom vir jou aanstuur JJV.




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: FTR Super League Potch

Posted: Wed Nov 29, 2017 9:43 pm
by JacquesT (Stompe)
Vir jou gestuur.

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 8:25 am
by Riaan Kriel
Ag manne stuur tog maar asb vir my ook aan.. 4riaan@gmail.com.. Dalk kan ek en JJV en nog so 1 of 2 maters kom saamskiet eendag

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 8:34 am
by JacquesT (Stompe)
Julle behoort nou te kan sien.

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 8:35 am
by LoopSoosStroop
Hierdie is op papier teikens ne?

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 8:37 am
by JacquesT (Stompe)
LoopSoosStroop wrote:Hierdie is op papier teikens ne?
Inderdaat. Elke skoot word vir jou aangedui met 'n merker asook die punt vir die skoot.

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 8:49 am
by swc-tr
2018 Super League datums op Potch:
1ste: 17 Feb
2de: 21 Apr
3de: 12 Mei
4de: 21 Jul
5de: 25 Aug
6de: 27 Okt

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 9:08 am
by Riaan Kriel
swc-tr wrote:2018 Super League datums op Potch:
1ste: 17 Feb
2de: 21 Apr
3de: 12 Mei
4de: 21 Jul
5de: 25 Aug
6de: 27 Okt
Baie dankie SWC-TR.. Wil net bevestig, op die program vertoon die datum in mei as 26 Mei en op jou post hier as 12 Mei. Kan jy asb net bevestig welke een is die regte datum.

Re: FTR Super League Potch

Posted: Thu Nov 30, 2017 9:13 am
by swc-tr
Dis die inligting wat ek het vanaf SABU.
Kontak Johan du Toit van Potch vir meer duidelikheid. (082 375 7257)