Page 1 of 1

25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 4:01 pm
by FE
Wil asseblief hoor wat dink julle van 25 meter in skiet. Ek het gehoor as jy jou geweer op 25 meter in skiet sal hy baie naby aan reg wees op 200m. Is dit so, of mors jy net patrone as jy op 25 m probeer in skiet? Watter afstand is 'n goeie inskiet afstand?

Re: 25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 4:23 pm
by FE
Dankie Ludwig.

Sal dit vir jou stuur

Re: 25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:07 pm
by HUNTER
FE

Die geweer inskiet op 25m is juis dat jy nie op 200m patrone mors nie. Ek sal nooit gerus wees om net op kort afstand 'n geweer in te skiet nie en al die berekening help seker, maar elke geweer verskil, jou aangooi verskil van die volgende ou, ens. SKiet in op 25m en "fine tune" op die afstand waarop jy wil zero. Op 25m skiet ek nog heel goed met 'n kettie ;D 8)

Hunter

Re: 25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:23 pm
by Pvdw
FE om op 25m in te skiet kan werk maar die paralaks op meeste scopes is erg op so 'n kort afstand en dit gee jou nie altyd 'n ware POI soos jy dit wil h? nie.

Ek sal net op 25m skiet om mooi op die papier te kom en dan sommer te chrony ook. Sal eerder maar op 100 of 200 bevestig en dit sal maak dat ek net lekkerder slaap.

Peet

Re: 25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 5:31 pm
by 300Winmag
Pvdw wrote: Sal eerder maar op 100 of 200 bevestig en dit sal maak dat ek net lekkerder slaap.
+1

Re: 25 meter in skiet?

Posted: Thu Sep 15, 2011 8:12 pm
by FE
Dankie aan almal wat raad gegee. Ludwig ek gaan die lope meet en ook die scope hoogtes, dan sal ek dit vir jou post. Dit help nie jy het roere in die kluis en jy weet nie waar hulle skiet nie.  ???