Revic Optics
Posted: Mon Nov 27, 2017 9:40 am
Hierdie lyk baie belowend...
Dit is seker die naaste aan n konvensionele scope wat mens kan kry met al die features wat jy in jou rugsak dra in die scope .Ek wonder net wat is die silinder op die okulêre buis wat die man se kep so stamp dat sy oe toegaan.
Ok,dis jammer hy vat AAA hy toets nie so maklik soos 9v nie .Arnold wrote:Daai is die AAA battery houer DD