Page 1 of 1

Silwer jakkals

Posted: Thu Nov 23, 2017 8:50 am
by Thinus pretorius
More het iemand raad oor die jakkals hul noem hom silwer jakkals val hy ook onder die rooi jakkals groep rig hy ook skade an ek het foto geneem waar klientjies en ouers buite gat sit die manetjie hardloop reguit op my af toe ek fluit

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk

Re: Silwer jakkals

Posted: Thu Nov 23, 2017 9:01 am
by cassie_calvinia
Silwerjakkals, aka draaijakkals aka kaapse fos.
dink daar in 100 000 boete as jy een skiet.
en ja, jy vang wel tot so eenweek oue lammers.
nie rooijakkals nie