Page 1 of 1
Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 7:55 am
by henried
Gaan gereeld na 'n plaas net anderkant Koppies.
Ons het die naweek lekker gevang, grootste was 3kg.
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 8:02 am
by Geno
Mooi visse Henrie!
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 8:09 am
by Frikkiedbr
Baie geluk en hoop vir sommer baie meer stywe lynne daai kant

Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 8:32 am
by Gerhard
Lekke man...
Dit raak tyd...
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 8:39 am
by henried
Ja, die temp by die barrage is 16. 2 en die vloei 15....
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 6:15 pm
by Cobus(Cobb)
Henried
Daar by ons, net bo Stonehaven, is die water al 18 grade, het laas naweek al ge wakeboard...
Die naweek is dit ek en die babers.....
Cheers
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 6:28 pm
by henried
Ons Bly net oorkant Stonehaven, aan die anderkant van die snelweg, net bo die hotel.
Dit raak nou warms...
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 6:31 pm
by Cobus(Cobb)
Reg langs Montego bay??...
Re: Eertse pap-gooi vir die somer
Posted: Thu Sep 15, 2011 6:32 pm
by henried
Net Bo die Riverside hotel.