Page 1 of 1

Help asseblief met reticle se naam

Posted: Wed Nov 22, 2017 5:41 pm
by Lukie
Dagsê manne

Kan iemand my dalk help? Ek is op soek na die naam van hierdie spesifieke Nightforce reticle. Google help my niks. Dis op 'n NSX 250 MOA 5.5-22 x 50 teleskoop. Jammer oor die swak kwaliteit. Dis maar moeilik met 'n foonkamera.

Re: Help asseblief met reticle se naam

Posted: Wed Nov 22, 2017 5:46 pm
by Supacow
MLR

Re: Help asseblief met reticle se naam

Posted: Wed Nov 22, 2017 9:46 pm
by Lukie
Dankie Supacow. Ek waardeer.

Re: Help asseblief met reticle se naam

Posted: Wed Nov 22, 2017 9:48 pm
by Lukie
So die ding is in 1/2 Mils gemerk, maar met MOA stelknoppe? Die Yanks, darem.

Re: Help asseblief met reticle se naam

Posted: Thu Nov 23, 2017 5:36 am
by LouisC
Netso Lukie

Ek het n 8-32x56 gehad wat so was.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro